Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lokenburg Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nelmarié Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Lokenburg Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Amanda R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Egte gasvrye plaasvakansie.

Sommer 'n baie spesiale Kersfees op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald W
Saam met vriende

Great place to relax and view the flowers.

Peaceful, farm accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Farm stay to see flowers.

Old house with a history. What we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stiaan H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Op haar innemende manier het Nelmari ons welkom geheet en alle nodige inligting verskaf wat ons sou benodig, al het ons bietjie laat arriveer. Groot skaduboom met plaveisel en braai. Werklik 'n uitsinderlike plek. Is meer as een dag se besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Plaasatmosfeer. Wonderlik.

Die plaashuis is groot en ruim. Daar is genoeg van alles in die huis, daar is ook Staproetes, maar dit het gereën tydens ons twee dae en kon ons nie regtig rondstap en die koppies klim nie, maar die blomme was asemrowend. Lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calima V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calima V
Saam met vriende

Ongelooflike mooi omgewing met pragtige huis uit die 1700's.

Dit was een van die aangenaamste besoeke met die mooiste omgewing en die vriendelikste gasvrou. Sal weer en weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 725
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 725
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 725
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 km vanaf die R364, Lokenburg Plaas, 41 km vanaf Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82f6fa8332ffe7582081944ffe7855722f5c43373de56521970759a5e1abac99682b5662f517cb9533a608e96e66c15de22b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 725 per nag, vir 7 mense 6 5 1 5 22 km off R364 Lokenburg Farm 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.685215662728 19.186657753839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem