Long Beach Self-Catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Christa M - Jun 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Long Beach Self-Catering se terugvoer
Hallo Christa
Baie dankie dat julle ons gekies het. Dit was 'n voorreg om julle te huisves.
Marisa V - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker gebly, lekker gerus. Naweek was goed.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Sarel M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie goed geleë netjies en skoon. Sal vir seker weer gebruik maak van die akkommodasie. Dankie Helga.
Jandri W - Des 2019
Algehele gradering
Baie tevrede.
Cindy G - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies, stil en bekostigbaar.
Janine D - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Deon F - Jun 2019
Algehele gradering
Bietjie teleurgesteld in woonstel.
Long Beach Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir die terug voering. Ons gee dadelik aandag aan die uitgewysde probleme.
Groete,
Helga
Maryna R - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd!
Long Beach Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Maryna ons is bly jy het jou tydtjie by ons geniet. Tot volgende keer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longshore-straat 566, Uitbreiding 2, Langstrand, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang