Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Long Island Sunrise Suite

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long Island-kompleks, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Long Island Sunrise Suite is 'n moderne woonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock aan die Dolfynkus. Die selfsorgwoonstel is net 1,4 km vanaf Thompson-strand wat dit die ideale wegbreekplek maak vir 'n seevakansie.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die skuifdeure lei na 'n stoep waar gaste kan ontspan en die pragtige uitsig bewonder. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n TV. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Die ruim sitarea het 'n uitsig oor die stoep en is die ideale plek waar gaste kan kuier.

Daar is 'n L-vormige rusbank en sonstoele op die balkon wat spog met 'n pragtige see-uitsig in die verte. Gaste het toegang tot 'n enkelmotorhuis en daar is ekstra parkeerplek op die perseel. Verder is daar 'n gemeenskaplike swembad, WiFi en gasbraaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Long Island Sunrise Suite sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 12

Jaar gelys 2

Ligging

  • Long Island-kompleks, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long Island-kompleks, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7733cc5ad8ba46dc17b83707cecd62d6d5d275c9dab215dfe3d48dd61f06f3c91cdaac76f477c8d15b7f7a5464451834d652?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) Long Island Complex Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.522029065839 31.224697787172
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem