Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Longtrail Acommodation

Luukse Eenslaapkamer-eenhede
Vanaf
Vanaf R495
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Een van die eenslaapkamer-eenhede het 'n koningingrootte-bed en die ander een het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n binnebraai-area en 'n opsionele ekstra kamer wat as 'n tweede slaapkamer gebruik kan word. Een van die kamers het 'n binnebraai. Albei eenhede het 'n kombuis en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Benader asb. die diere versigtig.
Kinders word nie sonder toesig in die speletjiekamer toegelaat nie.
Besprekings word eers bevestig sodra die 50%-deposito betaal is.
Bewys van betaling moet aan ons gestuur word.
Rook is verbode in die kamers.
Stilte na 22:00.
Die sleuteldeposito is R500. Dit word terugbetaal wanneer jy 10:00 uitklok en mits die kamer reg is.
Afslag vir pensionarisse ouer as 70 jaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
N1 en N2 Eenhede
Vanaf
Vanaf R575
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

N1 en N2 is kleiner eenhede. Elke eenheid het 'n dubbelbed, stort en kombuisie. Die kamer is toegerus met 'n TV, yskas, gasstoof, mikrogolfoond en 'n geyser. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Benader asb. die diere versigtig.
Kinders word nie sonder toesig in die speletjiekamer toegelaat nie.
Besprekings word eers bevestig sodra die 50%-deposito betaal is.
Bewys van betaling moet aan ons gestuur word.
Rook is verbode in die kamers.
Stilte na 22:00.
Die sleuteldeposito is R500. Dit word terugbetaal wanneer jy 10:00 uitklok en mits die kamer reg is.
Afslag vir pensionarisse ouer as 70 jaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stoepkamer
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed, slaapbank (geskik vir 'n kind onder 16 jaar) en 'n badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n stoep. Die stoep kan interverbonde met 'n ekstra kamer met slaapplek vir 3 kinders teen 'n ekstra fooi wees.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Benader asb. die diere versigtig.
Kinders word nie sonder toesig in die speletjiekamer toegelaat nie.
Besprekings word eers bevestig sodra die 50%-deposito betaal is.
Bewys van betaling moet aan ons gestuur word.
Rook is verbode in die kamers.
Stilte na 22:00.
Die sleuteldeposito is R500. Dit word terugbetaal wanneer jy 10:00 uitklok en mits die kamer reg is.
Afslag vir pensionarisse ouer as 70 jaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstelletjie
Vanaf
Vanaf R1 140
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstelletjie beskik oor 2 slaapkamers, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenhede het gasgeysers en gasstowe. Die eenheid het ook 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Benader asb. die diere versigtig.
Kinders word nie sonder toesig in die speletjiekamer toegelaat nie.
Besprekings word eers bevestig sodra die 50%-deposito betaal is.
Bewys van betaling moet aan ons gestuur word.
Rook is verbode in die kamers.
Stilte na 22:00.
Die sleuteldeposito is R500. Dit word terugbetaal wanneer jy 10:00 uitklok en mits die kamer reg is.
Afslag vir pensionarisse ouer as 70 jaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaakamer-woonstelletjie
Vanaf
Vanaf R1 140
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstelletjie het 2 slaapkamers, ’n sitarea en kombuis. Dit bied slaapplek aan 3 gaste in 1 dubbelbed en 1 driekwartbed. Die badkamer het ’n stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Benader asb. die diere versigtig.
Kinders word nie sonder toesig in die speletjiekamer toegelaat nie.
Besprekings word eers bevestig sodra die 50%-deposito betaal is.
Bewys van betaling moet aan ons gestuur word.
Rook is verbode in die kamers.
Stilte na 22:00.
Die sleuteldeposito is R500. Dit word terugbetaal wanneer jy 10:00 uitklok en mits die kamer reg is.
Afslag vir pensionarisse ouer as 70 jaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R495
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Vaalrylaan, Mantevrede, Longtrail Accommodation, Vanderbijlpark, 1950, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhZTBkOThjLWM3OGYtNGNjZi1iNWY2LWFkYzQ2YWQ4NTM3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Off Vaal Drive, Mantevrede Longtrail Accommodation 1950 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.741839000938 27.817978834324