Vanderbijlpark Akkommodasie by Longtrail Acommodation | LekkeSlaap
+13

Longtrail Acommodation

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 14 resensies vir Longtrail Acommodation
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Michael A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael A
Enkelreisiger

The stay is a pleasant one.

The rooms is cleaned properly and all required kitchen glasses and cutlery was available, the hosts was pleasant and friendly as well.

Corne R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne R
Gesin met tieners

Dit is 'n aangename plekkie om te oornag.

Dit was 'n aangename plek naby alles om te oornag vir die naweek. Vriendelike diens. Al wat fout was is dat daar nie genoeg glase vir 4 mense was nie en ons DStv het glad nie gewerk nie.

Longtrail Acommodation's terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning. Julle altyd welkom. Geseënde Kersfees en voorspoed vir nuwe jaar.

Longtrail Acommodation
Anita K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita K
Gesin met tieners

Close to our venue.

Maria was a lovely host and checked we had everything we needed, suggested extra blankest especially in the winter months.

Anne-marie R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anne-marie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was op 'n lekker oop plot met min geraas om mens.

Ek sal voorstel dat gaste weet dat daar 'n gasgeiser en gasstoof is. Verder was alles netjies en gerieflik.

Yvonne P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Yvonne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not wheelchair friendly as requested. Booked Sasolburg, but got Vanderbijlpark.

Amenities not sorted. No pots or glasses.

Longtrail Acommodation's terugvoer

Booking was confirmed late and we offered to move guest to original wheelchair friendly unit, but declined the room. Gave them two-bedroom unit at a discounted rate. The unit was not properly prepared for guests, thus there were no glasses etc. Compensated them by discounting price. All issues were immediately rectified and we even offered a substantial discount in hope that client would be satisfied.

Longtrail Acommodation
Este A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly host and lovely units on a plot close to the river and Vaal Mall.

Thank you Anthony. We had a lovely stay. Will definitely visit when we come to Vanderbijlpark again.

Longtrail Acommodation's terugvoer

Always a pleasure to have folks like u spending time here.

Thank you

Longtrail Acommodation
Terry T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry T

It's a great place.

The people are friendly and always willing to help.The place is clean. There is a lot of things to do within the area. I wouldn't mind going back.

Longtrail Acommodation's terugvoer

It was a pleasure having you here, thank you for the positive feedback.

Kind regards
Anthony

Longtrail Acommodation
Reinette V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ontvang. Vriendelik en behulpsaam, veral deur kragonderbreking en rustige plaasatmosfeer.

Die foto op die web skep die indruk dat daar 'n lapa is waar ons en ons vriende wou kuier, maar dis die eienaar se eie stoep. Persoonlik hou ons nie van die badkamer sonder 'n deur nie, toilet kyk op die bed en buite uit. Die gordyn doen dit nie vir ons nie.

Longtrail Acommodation's terugvoer

Volgende keer reel ek een van ander eenhede met badkamer deur. Party mense hou nogal van oop plan. Die Patio stoep was beskikbaar en ek maak altyd plan as julle bietjie wil ontspan met vriende.
Nogmals, dankie vir julle ondersteuning.

Longtrail Acommodation
Elma J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma J
Enkelreisiger

Rustig en bekostigbaar.

Jy kry waarde vir jou geld. Geleë naby winkelsentrums.

Longtrail Acommodation's terugvoer

Dankie, julle altyd welkom.

Longtrail Acommodation
Henry V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V
Saam met vriende

Baie lekker en veilig.

Baie hulpvaardige personeel, onderdakswembad sowel as braaigeriewe. Beddens was van goeie gehalte.

Elize N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elize N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en netjies.

Longtrail was gemaklik en netjies. Dit was net die alarm wat ons verskeie kere wakker gemaak het.

Liesl M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl M
Gesin met tieners

A relaxing atmosphere away from home.

Longtrail is a comfortable, quiet, relaxed atmosphere away from home. It is like staying over with distant family member. The owner is always nearby and more than accommodating should the need for assistance or something arises. He is very helpful and creates a very relaxed atmosphere. The bed we slept on was of the highest quality which is the most important part of staying over anywhere. Thank you for a good night's rest!

Longtrail Acommodation's terugvoer

You are such a darling, and it was a pleasure to have accommodated you over here.

Longtrail Acommodation
Gawie L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie L
Gesin met tieners

Baie lekker en baie vriendelike mense.

Ek sal definitief weer daar gaan bly. Dit is naby baie om te doen en die mall en winkels is ook baie naby. Lekker stil en rustige atmosfeer. Die mense is baie vriendelik en jy voel glad nie onwelkom nie. Gaan maak gerus n draai by hul.

Longtrail Acommodation's terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde van ons gastehuis.
Groete,
Anthony

Longtrail Acommodation
Kees H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kees H
Saam met vriende

Recommendable.

Came to play play a National Bowls tournament, and needed to have comfortable, affordable accommodation for a group.

Longtrail Acommodation's terugvoer

Thank you for support and kind words.
You guys are welcome to pay us a visit anytime, will give you a pensioners discount if you give me a free bowl lesson.
Regards,
Anthony

Longtrail Acommodation
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Vaalrylaan, Mantevrede, Longtrail Accommodation, Vanderbijlpark, 1950, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhZTBkOThjLWM3OGYtNGNjZi1iNWY2LWFkYzQ2YWQ4NTM3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 Off Vaal Drive, Mantevrede Longtrail Accommodation 1950 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.741839000938 27.817978834324
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za