+10
Selfsorg in Vanderbijlpark

Longtrail Acommodation

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off Vaal Drive, Mantevrede, Longtrail Accommodation, Vanderbijlpark, 1950, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Longtrail Acommodation bied gerieflike, sentrale veblyf net 750 m vanaf die Vaalrivier, 8 km vanaf Vaal Universiteit van Tegnologie, 5 km vanaf Vaal Winkelsentrum en Emerald Casino, en net 6 km van Sasolburg af. Die verblyf is ideaal vir sakelui en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige, huislike atmosfeer.

Ons bied verblyf in 9 kamers. Sommige van die kamers het lugversorging en die ander kamers het waaiers. Longtrail Accommodation maak voorsiening vir gesinne en enkelbeddens is beskikbaar in die meeste van die kamers. Elke kamer het 'n TV en 'n privaat ingang. Daar is 'n ruim kuierarea met 'n binnenshuise swembad, pooltafel en veerpyltjiebord. Braaigeriewe, WiFi en sekere DStv-kanale is ook beskikbaar.

Die eiendom is troeteldiervriendelik en ons het ganse, eende, en miniatuurponies op die perseel. Baie skoolkinders maak van ons geriewe gebruik wanneer hulle sportgeleenthede bywoon. Maak gerus 'n draai by die gholfbaan, restaurante en kroeë in die omgewing.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Shelizka V
Gesin met tieners
5.0
Veilig slaap plek en rustig. Was 'n oulike plekkie vir 'n nag rus. Hulle het ons geupgrade na 'n 2 slaapkamer toe. Die eienaars is baie oulike mense e...
Sien meer
Nov 2025
Mart-Marie B
4.4
Lekker rustige verblyf. Baie lekker gebly, diens was vriendelik en vinnig.
Nov 2025
Nettie K
Gesin met klein kinders
4.4
Anders lekker en rustig. Te min kombuis toerusting. Die bed raas as jy omdraai (dubbel bed in die een kamer).
Jul 2025
Riaan H
Saam met lewensmaat
4.2
Lekker gebly. Baie rustig en stil. Lekker gebly. Alles wat jy benodig was daar. Rustig en stil.
Mrt 2026
Martin B
5.0
Sal weer daar gaan bly. Flinke diens, maklik sleutel ontvang, ruim kamer, mooi ligging.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Off Vaal Drive, Mantevrede, Longtrail Accommodation, Vanderbijlpark, 1950, Gauteng
  • Gaste dink Longtrail Acommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 495
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 495
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 495
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off Vaal Drive, Mantevrede, Longtrail Accommodation, Vanderbijlpark, 1950, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhZTBkOThjLWM3OGYtNGNjZi1iNWY2LWFkYzQ2YWQ4NTM3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Off Vaal Drive, Mantevrede Longtrail Accommodation 1950 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.741839000938 27.817978834324
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang