Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lookout Self Catering

Selfsorg
Woonstel 3
Vanaf
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is apart van die hoofhuis en het 'n asemrowende see-uitsig en is perfek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het ook 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Moenie sigaretstompies oor die balkon gooi. Gebruik die asbakkies wat voorsien word.
Die eienaars, bestuurders en personeel aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige beserings of verlies nie.
Die eiendom en meubels moet met respek gebruik word.
Geen geraas word ná 22:30 toegelaat nie.
Moenie meubels of beddegoed in die huis rondskuif nie.
Moenie hardloop en spring by die swembad en in die huis nie. Die teëls glad is wanneer dit nat is en kan beserings veroorsaak.
Die swembad word te alle tye op eie risiko gebruik.
'n Volwassene moet te alle tye by die swembad teenwoordig wees wanneer kinders swem.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Enige ekstra persoon sal per kop gehef word.
Een handdoek word per persoon vir persoonlike gebruik voorsien en nie om by die swembad of op die strand gebruik te word nie.
Niks mag uit die huis verwyder word om by die strand gebruik te word nie.
Geen oop vure of braaivleisvure word by die swembad toegelaat nie, want dit kan die kunsmatige gras verniel.
Gaste moet hul eie skottelgoedwasmiddel, ekstra toiletpapier, strandhanddoeke en skoonmaakmiddels saambring.
Gaste kan enige ander skoonmaakmiddel behalwe Jik gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 1
Vanaf
Vanaf R740
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is apart van die hoofhuis en het 'n asemrowende see-uitsig en is perfek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoofgasstoof, elektriese braaipan, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met My Family Cinema. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Moenie sigaretstompies oor die balkon gooi. Gebruik die asbakkies wat voorsien word.
Die eienaars, bestuurders en personeel aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige beserings of verlies nie.
Die eiendom en meubels moet met respek gebruik word.
Geen geraas word ná 22:30 toegelaat nie.
Moenie meubels of beddegoed in die huis rondskuif nie.
Moenie hardloop en spring by die swembad en in die huis nie. Die teëls glad is wanneer dit nat is en kan beserings veroorsaak.
Die swembad word te alle tye op eie risiko gebruik.
'n Volwassene moet te alle tye by die swembad teenwoordig wees wanneer kinders swem.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Enige ekstra persoon sal per kop gehef word.
Een handdoek word per persoon vir persoonlike gebruik voorsien en nie om by die swembad of op die strand gebruik te word nie.
Niks mag uit die huis verwyder word om by die strand gebruik te word nie.
Geen oop vure of braaivleisvure word by die swembad toegelaat nie, want dit kan die kunsmatige gras verniel.
Gaste moet hul eie skottelgoedwasmiddel, ekstra toiletpapier, strandhanddoeke en skoonmaakmiddels saambring.
Gaste kan enige ander skoonmaakmiddel behalwe Jik gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lookout-selfsorghuis
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 22 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié vakansiehuis beskik oor 8 slaapkamers, 3 badkamers, 2 volledige kombuise, 2 sitareas, 'n kuierarea en 'n swembad. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die oorblywende slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die eerste en tweede badkamer het elk 'n bad, toilet en 'n wasbak, en die derde badkamer het slegs 'n stort. Die hoofkombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die tweede kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en albei leefareas het sitkamerstelle en platskerm-TV's met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kuierarea het 'n pooltafel en 'n skuifdeur wat na 'n balkon met 'n swembad en 'n lieflike see-uitsig lei. Parkeerplek is vir 4 voertuie beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 22 Aantal kamers: 9 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 8
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Bad, Toilet
Badkamer

Bad, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Moenie sigaretstompies oor die balkon gooi. Gebruik die asbakkies wat voorsien word.
Die eienaars, bestuurders en personeel aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige beserings of verlies nie.
Die eiendom en meubels moet met respek gebruik word.
Geen geraas word ná 22:30 toegelaat nie.
Moenie meubels of beddegoed in die huis rondskuif nie.
Moenie hardloop en spring by die swembad en in die huis nie. Die teëls glad is wanneer dit nat is en kan beserings veroorsaak.
Die swembad word te alle tye op eie risiko gebruik.
'n Volwassene moet te alle tye by die swembad teenwoordig wees wanneer kinders swem.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Enige ekstra persoon sal per kop gehef word.
Een handdoek word per persoon vir persoonlike gebruik voorsien en nie om by die swembad of op die strand gebruik te word nie.
Niks mag uit die huis verwyder word om by die strand gebruik te word nie.
Geen oop vure of braaivleisvure word by die swembad toegelaat nie, want dit kan die kunsmatige gras verniel.
Gaste moet hul eie skottelgoedwasmiddel, ekstra toiletpapier, strandhanddoeke en skoonmaakmiddels saambring.
Gaste kan enige ander skoonmaakmiddel behalwe Jik gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ivanstan-rylaan 2454, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cc598593d3c57cfb0f6ee837cd4ba728129346df967c732e43c60682a1b78743184e58fb92af1e0920cb73baa0e41eb18ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2454 Ivanstan Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9050232 30.3282778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem