Lorraine's Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Annemarie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvry. Behulpsaam. Rustig.
Lorraine's Guest House se terugvoer
Baie dankie waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.
Francois K - Sep 2022
Algehele gradering
Heel prakties. Lorraine baie hulpvaardig.
Sharlize O - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in Jansenville!
Lorraine's Guest House se terugvoer
Hi Sharlize, baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was vir ons 'n groot voorreg om die twee wenners van die kompetiese te akkommodeer. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Coenraad V - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Lorraine's Guest House se terugvoer
Baie dankie was so lekker om julle hier te he
Johan D - Jan 2022
Algehele gradering
Ruim, uitstekend toegerus en baie goeie waarde.
Lorraine's Guest House se terugvoer
Baie dankie waardeer dit opreg Hoop om jou gou weer te vetwelkom.
Hugh A - Des 2021
Algehele gradering
Good value for money. Nicely furnished with DStv. Good, comfortable mattress.
Lorraine's Guest House se terugvoer
Thanks Hugh, really appreciate the kind words. Was great having you here. Hope to see you again.
Albert P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lorraine's Guest House se terugvoer
Baie dankie waardeer dit so baie.
Johannes T - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Lorraine's Guest House se terugvoer
Thank you very much.
Chris B - Jan 2021
Algehele gradering
Always a fantastic stay at Lorraine's.
Lorraine's Guest House se terugvoer
Thank you very much.
Eric P - Des 2020
Algehele gradering
See stars
Lorraine's Guest House se terugvoer
Thank you very much.
Wikus C - Des 2020
Algehele gradering
Enorme, ruim kamer.
Lorraine's Guest House se terugvoer
Baie dankie waardeer dit so baie.
Chris B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Chris B - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker Rustig
Chris B - Sep 2020
Algehele gradering
Pleasant and peaceful.
Godfrey V - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Paul B - Jul 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Japie D - Des 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras met die woonstel vir 4.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Heidi F - Nov 2019
Algehele gradering
Baie verfrissend en goed toegerus.
Joan L - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam om in so netjiese kamer te oornag na 'n hele dag se ry.
Frederick M - Jun 2019
Algehele gradering
Great place to stay over on the opening of season!
Piet P - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Johanna V - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Veronica S - Nov 2018
Algehele gradering
Very friendly and caring.
Empie M - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Jenny L - Okt 2018
Algehele gradering
Die ideale plek vir enige wegbreek.
Maryke S - Sep 2018
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Emmerentia D - Sep 2018
Algehele gradering
Alles was 100%.
Randall K - Jun 2018
Algehele gradering
Very quiet. Easy to get lost in time.
Karen E - Feb 2018
Algehele gradering
Lovely, friendly place to stay!
Chris B - Des 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap en die kos was uitstekend.
Chris V - Des 2017
Algehele gradering
Plaasverblyf met als wat benodig word.
Elsabe B - Des 2017
Algehele gradering
Sal weer van hulle gasvryheid gebruik maak.
Tarah D - Des 2017
Algehele gradering
As jy van 'n plaas atmosfeer hou, is dit die plek om te wees. Dis is rustig en regtig 'n plek om sielsrus te kry.
Mina F - Jun 2017
Algehele gradering
Awesome plekkie.
Michael And Amanda W - Feb 2017
Algehele gradering
A very friendly place.
Elna M - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike mense.
Elmarie L - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was 'n salige verblyf.
Dennis H - Sep 2016
Algehele gradering
Excellent, neat, clean, and comfortable. Very affordable, will use them again.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 49, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom