Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lor's Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buckingham-weg 28, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lor's Place is 'n selfsorgkothuis aan die agterkant van die eienaar se eiendom in die tuin met toegang deur die eienaar se hoofhuis. Die kothuis is in Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth) naby die Grey-seunskool en Collegiate-meisieskool waar baie sportaktiwiteite plaasvind.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Die privaat stoep het sitplek buite en braaigeriewe, en veilige parkeerplek is ook op die perseel agter afstandbeheerde hekke beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Lor's Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Lor's Place
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Lorraine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 8

Ligging

  • Buckingham-weg 28, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lor's Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buckingham-weg 28, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffa96cc1bfe8e115cc69af6e51375f4b23152afd7770eece7717adc8643a4614aac8284ec9267671bb801cab941b9a4cd85b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 28 Buckingham Road Mount Croix 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9580292 25.5963478
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem