Loscona Woonstel 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Loscona Woonstel 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelblok in Margate. Dié Suidkusdorpie bied lieflike strande, natuurlike woude en 'n subtropiese klimaat.

Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed, en die tweede kamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel. Die leefarea bied 'n sitkamerstel en 'n TV en lei na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en braaigeriewe op die perseel.

Buiten strande bied Margate ook doendinge soos snorkel, duik, branderplankry, seil, kanovaar, waterski en wildkyk.

Slaapplek

'n Bespreking by Loscona Woonstel 1 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Loscona Woonstel 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R363 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false