+7

6 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 1 St Andrews Avenue, Margate, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Loscona Woonstel 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelblok in Margate. Dié Suidkusdorpie bied lieflike strande, natuurlike woude en 'n subtropiese klimaat.

Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met lugversorging en die tweede kamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel. Die leefarea bied 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv Compact Plus wat lei na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en braaigeriewe op die perseel.

Buiten strande bied Margate ook doendinge soos snorkel, duik, branderplankry, seil, kanovaar, waterski en wildkyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 St Andrews Avenue, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Loscona Woonstel 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 St Andrews Avenue, Margate, 4276, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN5XS35Xj3VMd88Q2PfYjkb3c2VXbC98THEVmd9rDPn3SIFn9Jc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 St Andrews Avenue Margate 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 09:00 -30.856908 30.374727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang