LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Gastehuis in Sonheuwel

Lost Trail Guesthouse

  • 21 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 34 Lost Trail Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Lost Trail Bed and Breakfast is geleë in 'n stil voorstedelike doodloopstraat in Mbombela (Nelspruit), die Laeveld se hoofstad. Die gastehuis is gerieflik naby skole, kerke en die plaaslike gholfbaan geleë, en is 'n ideale oornagplek vir gaste wat na die Krugerwildtuin of Mosambiek reis. Groot besienswaardighede in die Laeveld is ook binne maklike ry-afstand.

Geleë op 3 200 m² welige tropiese tuine, bied die eiendom 'n rustige omgewing met volwasse bome, bamboes en natuurlike rotsformasies, sowel as oorvloedige voëllewe.

Die gastehuis bied gemaklike en suite-slaapkamers, elk met 'n privaat ingang. Elke kamer beskik oor 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv-hotelpakket. 'n Volledige buffet-ontbyt is beskikbaar, terwyl aandete op versoek gereël kan word.

Gaste kan afkoel in die sprankelende swembad of ontspan en 'n braai geniet in een van die afgesonderde braai-lapas. 'n Afstandbeheerde hek bied ekstra sekuriteit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Kamers

Tiptol
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 2 enkelbeddens wat in ’n koninginggrootte-bed omskep kan wordm en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Lugversorging, DStv, ’n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Aandete is beskikbaar op versoek, gedurende die week.

Besprekingsafsnytyd is om 18:00. Geen besprekings word daarna aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Loerie
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Loerie het 3 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Lugversorging, sekere DStv-kanale, ’n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

KIng Fisher
Vanaf
Vanaf R1 400

Hoep Hoep
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hoep Hoep het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Lugversorging, sekere DStv-kanale, ’n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Aandete is beskikbaar op versoek, gedurende die week.

Besprekingsafsnytyd is om 18:00. Geen besprekings word daarna aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Houtkapper
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort. Sekere DStv-kanale, ’n yskas, tee-en koffiemaakgeriewe, WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Aandete is beskikbaar op versoek, gedurende die week.

Besprekingsafsnytyd is om 18:00. Geen besprekings word daarna aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Piet My Vrou
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het ’n dubbelbed, 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Lugversorging, sekere DStv-kanale, ’n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Aandete is beskikbaar op versoek, gedurende die week.

Besprekingsafsnytyd is om 18:00. Geen besprekings word daarna aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Jan Frederik
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het ’n dubbelbed, 2 enkelbeddens en ’n volledige badkamer. Daar is sekere DStv-kanale beskikbaar, ’n yskas en tee-en koffiemaakgeriewe, asook WiFi en veilige parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Aandete is beskikbaar op versoek, gedurende die week.

Besprekingsafsnytyd is om 18:00. Geen besprekings word daarna aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Fish Eagle
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het ’n dubbelbed, 2 enkelbeddens en ’n volledige badkamer. Daar is sekere DStv-kanale beskikbaar, ’n yskas en tee-en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Aandete is beskikbaar op versoek, gedurende die week.

Besprekingsafsnytyd is om 18:00. Geen besprekings word daarna aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Lukas S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lekker gebly. Netjies, veilig en gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi P
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Absoluut fantasies! Lost Trail is een van die beste gastehuise waar ek al ooit oornag het. Baie netjies, baie vriendelik, wonderlike atmosfeer met al die plante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Lost Trail Guesthouse
Goeiedag Heidi, Dankie vir jou vriendelike `review`. Dit was vir ons aangenaam om julle te leer ken en te huisves. Groete tot ons weer sien. Annelize

Doug D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

Rustig. Rustig en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelize
Lost Trail Guesthouse
Baie dankie Doug vir jou kort en kragtige oorsig. Ons is so bly dat ons die rustige natuur met julle kon deel. Groete Annelize en DC

Danie M
1 nag
4.0
Okt 2023

Needed a bed to sleep. The food was good and the bed at Lost Trail Gastehuis was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annelize
Lost Trail Guesthouse
Thank you, Danie. We would love to see you again. Best regards, Annelize & DC

Jonet D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Uitstekende diens en vriendelike mense. Uitstekende ligging. Baie netjies en skoon. Aangename mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Lost Trail Guesthouse
Baie dankie vir die gawe resensie! Dit was n plesier om julle te huisves. Groete Annelize

Willem B
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.0
Nov 2021

Goeie verblyf en goeie kos. Baie goeie en vriendelike kliëntediens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annelize
Lost Trail Guesthouse
Goeiedag, Dankie vir die resensie. Dit was baie gaaf om jou te ontmoet. Ons sien jou graag weer. Groete, Annelize

Chris R
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.4
Aug 2019

Great value for money! I will visit again with my next visit to Nelspruit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen H
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Beautiful setting, wonderful host. We have stayed here several times and always enjoy the wonderful setting, friendly and helpful hosts and comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Lost Trail Guesthouse
Thank you for your friendly review. It was great seeing you again. Season greetings for your family. Regards

Johan N
1 nag
5.0
Mrt 2018

Rustig, skoon, vriendelik. Rustige area, vriendelik en skoon, voel sommer tuis. Die ontbyt is uitstekend, sal Lost Trail enige tyd aanbeveel en self weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga R
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2018

Rustig. Die is regtigwaar 'n mooi, rustige plekkie. Genoeg spasie in die kamers, wat netjies en skoon was. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was lekker en meer as genoeg. Ons sal enige tyd die plekkie kan aanbeveel. Naby aan al die plekke wat ons heen wou gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelize
Lost Trail Guesthouse
Beste Helga, Baie dankie! Dit was ook vir ons 'n plesier om sulke rustige, pragtige gaste te huisves. Ons sien julle graag weer. Groete, Annelize

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Lost Trail Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 13:00 en 21:00
Uitklok Voor 10:00
Tiptol
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Loerie
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
KIng Fisher
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Hoep Hoep
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Houtkapper
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Piet My Vrou
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Jan Frederik
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Fish Eagle
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Aandete is beskikbaar op versoek, gedurende die week.

Besprekingsafsnytyd is om 18:00. Geen besprekings word daarna aanvaar nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Bespreek

34 Lost Trail Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • 21 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlZTE4NDEzLTdmMDgtNDVkMi04ZWRhLWIxN2I2ODBmYTI2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 34 Lost Trail Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -25.494781866686 30.990967154503
Soek in 'n groter streek