Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lotus 5A

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leoni Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Lotus 5A
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Leon V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Enkelreisiger

Delightful host, a great option for accommodation.

Leoni is a wonderful host, super helpful and available at all times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lotus 5A se terugvoer

Baie dankie, Leon. Dit was 'n plesier om jou hier te hê. Baie maklike gas.

Lotus 5A
Chris V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was gerieflik en netjies met baie ekstras. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam.

Daar is alles wat jy sou benodig in die eenheid. Meubels is funksioneel. Die plekkie is baie mooi en veilig. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lotus 5A se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit vreeslik.

Lotus 5A
Charmaine C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het, baie netjies en gerieflik.

Hierdie plekkie is 'n moet as jy slaapplek soek in die omgewing. Netjies ruim vir 2, alles wat jy nodig het en nog meer. Die gasvrou behulpsaam, gaan uit haar pad met ekstra verrassings in cottage. Ek beveel Lotus 5A 100% aan. Ons het lekker gebly, dankie Leoni.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lotus 5A se terugvoer

Baie dankie Charmaine. Ek hoop julle vakansie was lekker en julle is veilig tuis.

Lotus 5A
Vanaf R1 250
R1 250 R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lotus-laan 5A, Silver Oaks Place 2, Kenleaf ext 9, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72a501fd2bd40a93fe20b82002943b95ffb04cd9c4e043809daf3e3da306e834e9249858e74e84642eb2527f8eb5a01aba70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 5A Lotus Avenue, 2 Silver Oaks Place Kenleaf ext 9 1541 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.255662720655 28.344732736236
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem