Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lotus 5A

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lotus-laan 5A, Silver Oaks Place 2, Kenleaf ext 9, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 250 R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lotus 5A is 'n knus oopplan-woonstel op die eienaar se perseel in Kenleaf. Dit is ideaal vir sakereisigers.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, broodrooster, ketel, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea langsaan het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is altyd krag te danke aan batterye. Wasgoeddienste is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Buite is daar 'n sitarea met 'n gasbraai. Die woonstel word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien dit sonkrag gebruik en 'n omsetter het. Dit is naby verskeie winkels en restaurante. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Lotus 5A sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Lotus 5A
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leoni Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 10

Ligging

  • Lotus-laan 5A, Silver Oaks Place 2, Kenleaf ext 9, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Gaste dink Lotus 5A het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lotus-laan 5A, Silver Oaks Place 2, Kenleaf ext 9, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72a501fd2bd40a93fe20b82002943b95ffb04cd9c4e043809daf3e3da306e834e9249858e74e84642eb2527f8eb5a01aba70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 5A Lotus Avenue, 2 Silver Oaks Place Kenleaf ext 9 1541 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.255662720655 28.344732736236
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem