Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LouDem Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsvermaak 40 van 212, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

LouDem Farm bied gerieflike oornagverblyf met lieflike uitsigte ongeveer 10 km vanaf Knysna en Buffelsbaai. Dit is die perfekte wegbreek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek op die Tuinroete.

Daar is 5 selfsorgeenhede wat almal oopplan is, slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied en 'n dubbelbed, enkelbed of 'n kombinasie het. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n sitarea.

Die eenhede het kombuisies wat met 'n yskas-vrieskas, gasstofie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die skuifdeure lei na die privaat stoep met meubels. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir LouDem Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

LOUIDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Buffelsvermaak 40 van 212, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink LouDem Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsvermaak 40 van 212, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33ad9dbcdc8036cc695dad6bb36780610d2d5e2e860031cfcaa26f9c85552d0a650749003ca38c66303759c112e9e54a099b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Buffelsvermaak 40 van 212 Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024684221294 22.955798154105
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem