Love Birds Nest, Palm Lakes, Dolphin Coast

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Dié moderne eenheid is in die noorde van Ballito in die Palm Lakes Family Estate en teen die golwende heuwels van KwaZulu-Natal geleë. Dis ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na moderne en luukse verblyf met pragtige uitsigte.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 3 volwassenes of 4 kinders. Die slaapkamer (gedeeltelik oop na die leefarea) het 'n koningingrootte-bed en 'n baba-kampeerbedjie wat beskikbaar is op aanvraag. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, konveksiestoof, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n TV met volledige DSTV, 'n gemaklike rusbank asook 'n driekwart-grootte slaapbank wat 2 klein persone of 1 volwassene kan akkommodeer. Dit bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die landgoed.

Die eenheid is toegerus met 'n ketelbraai en buitestoele op die balkon asook 'n sonsambreel, koelboks en strandhandoeke om die meeste van die buitelewe te maak.

Gaste kan van die gemeenskaplike geriewe op die landgoed, soos die kinder-, oefen- en swembaddens, waterglyplanke, voetslaan- en fietsryroetes, 'n restaurant en 'n speelplek vir kinders gebruik maak.

Slaapplek

'n Bespreking by Love Birds Nest, Palm Lakes, Dolphin Coast sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Love Birds Nest, Palm Lakes, Dolphin Coast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R975 R878 per nag (vir 3 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false