Drakensberge Akkommodasie by Love Lions Alive Sanctuary | LekkeSlaap
+30
+30

Love Lions Alive Sanctuary

1 resensie
Tentekamp
  • Vanaf R2 600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Love Lions Alive Sanctuary, Langs die N3, Swinburne, 9880, Vrystaat
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

Love Lions Alive Sanctuary is ideaal vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n stil, unieke ervaring in 'n privaat kamp. Jou gasvrou, Andi, en haar span bly in tente langs 34leeus in 'n skaduryke boord teen 'n rotsagtige berg se hang. Sluit by hulle aan vir 'n skemerkelkie op 'n rots met 'n uitsig oor die Oos-Vrystaat se skilderagtige valleie en berge, en raak rustig langs die braaivleisvuur.

Love Lions Alive Sanctuary het 3 permatente. Elke tent het is individueel versier en gemeubileer en het slaapplek vir 2 volwassenes. Dit is 'n absolute belewenis om langs die leeukampe te slaap. Die beddens is oorgetrek met warm duvets en al die tente het matte. Handdoeke word voorsien. Dit word baie koud hier, so onthou asb. om warm baadjies en skoene saam te bring.

Hierdie belewenis is ongewoon, maar vir Andi en haar span is dit nie ongewoon nie omdat dit deel is van hul daaglikse roetine. Die badkamer is teen 'n rots tussen 5 en 30 meter van jou tent af. Die kombuistent is toegerus vir selfsorg. Bring gerus jou eie peuselhappies en ontbyt saam.

Die braai saans neem 'n hele paar uur en die geregte word redelik laat voorgesit. Die ligte werk met sonkrag en ons raai gaste aan om hul eie koplampe en flitse saam te bring. Laat ons asb. vooraf weet van enige braaivoorkeure as gewone Suid-Afrikaanse disse nie geskik is vir jou nie. Ons braai graag iets anders vir jou. 'n Klein verskeidenheid alkoholiese drankies is beskikbaar, maar jy is welkom om 'n spesiale bottel wyn of iets dergeliks saam te bring om te geniet wanneer die son sak.

Let asb. daarop dat hierdie is 'n werkende leeu-reservaat. Ons is hier vir leeus, hulle is nie hier vir ons nie.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Deens
  • Duits
  • Sweeds
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Love Lions Alive Sanctuary
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Love Lions Alive Sanctuary, Langs die N3, Swinburne, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Love Lions Alive Sanctuary het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Drakensberge Vrystaat
Vanaf R2 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Love Lions Alive Sanctuary, Langs die N3, Swinburne, 9880, Vrystaat
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATj5wnQwpKFJzClkm8Ws7zjW8A23LRICX4kfClYebnpWorIWLYP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 600  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Love Lions Alive Sanctuary Off the N3 9880 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.383047598765 29.277843273245
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za