Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loveable Karoo Huisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Loveable Karoo Huisie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Alta S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S

Heerlik. Rustig.

Karin en Wessel was dierbaar, vriendelik en pragtige Karoo mense. Alles was perfek in die cottage en ek het heerlik rustig gebly. Ek was vir skoolwerk daar vir 2 dae in Fraserburg. Die verblyf en akkommodasie was perfek. Baie dankie.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om jou as 'n gas te kon hê en ons waardeer jou positiewe resensie. Hoop om jou gou weer te sien.

Loveable Karoo Huisie
Michal S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michal S

Great stay.

We stayed one night and found all we needed for our little family. We can recommend it for a short stay and a long stay!

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Thank you very much, Michal. It was an absolute pleasure to host you and your little family!

Loveable Karoo Huisie
Jorika C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorika C

Baie mooi huisie en alles is netjies!

Alles wat jy nodig het. Die huisies is goed ingerig vir 'n koue winter!

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Jorika! Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê.

Loveable Karoo Huisie
Cindy D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Lekker netjiese plekkie.

Ek het hierdie plekkie bespreek vir my skoonouers in nood en op die laaste minuut, die diens was puik en het ons so mooi tegemoet gekom. My skoonouers het so lekker gebly. Baie dankie.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Cindy. Dit was 'n groot plesier om jou skoonouers as gaste te kon hê.

Loveable Karoo Huisie
Erica D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D

Rustig, skoon en huislik. Ons het gou tuis gevoel en heerlik gebly.

Hierdie plekkie is 'n juweel in die Karoo. Baie netjies versorg. Die eienaar het net mooi aan alles gedink om die eenheid so gerieflik moontlik in te rig. Gasvrye ontvangs, baie dankie!

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Erica. Dit was 'n groot plesier om jou as 'n gas te kon hê en ons hoop om jou gou weer in Fraserburg te sien.

Loveable Karoo Huisie
Johann H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H

Gemaklik en na wense.

Ons is hartlik ontvang en deurentyd goed hanteer. Dit is 'n pragtige plekkie in die hart van die Karoo en alles was na wense. Ons sal graag weer daar wil kom oorbly. Piet, wat daar werksaam is, is 'n juweel.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie, Johann. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê en ons hoop om jou weer in die toekoms in Fraserburg te sien.

Loveable Karoo Huisie
Wynand V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V

Hat rees bo geantwoord.

Baie lekker gebly. Die gastehuis is werklik iets besonders. Ons het net vir een aand gegaan, maar wil nou sommer met ons gesinne gaan vakansie. Hou in Fraserburg agv hoe nice die gastehuis is. Baie dankie.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê en ons sien uit daarna dat julle weer in die toekoms by ons sal kan bly.

Loveable Karoo Huisie
Ettienne N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne N

Aangenaam verras.

Die plek is netjies en skoon. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Thomas C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas C

Absolutely perfect in so many ways.

This little gem of a stay made our journey so much more memorable. The host was absolutely amazing from the finest detail. We will definitely be returning on our next trip to the Cape.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Thank you very much, Thomas. It was an absolute pleasure to host you!

Loveable Karoo Huisie
Chandre V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre V

Lekker rustig.

Ons sou regtig nêrens anders wou bly nie. Dit was regtig perfek en die eienaars is baie aangenaam en hulpvaardig.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Chandre. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê.

Loveable Karoo Huisie
Werner R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner R

Gemaklik, gerieflik, mooi en lekker!

Ons het regtig die verblyf geniet. Dit was skoon, netjies en gemaklik. Baie dankie vir die wonderlike verblyf na 'n lang rit van Gauteng af. Sal vir seker volgende jaar weer daar stop.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Werner. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te hê en ons sien uit daarna om julle weer volgende jaar te sien.

Loveable Karoo Huisie
Anne-marie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie S

Karoo Gasvryheid.

Ons kuier by Loveable Karoo Huisie (Fig Tree Cottage) was 'n lafenis na 'n dag van ver ry. Ons het heerlik geslaap en die huisie is goed ingerig met alles wat nodig is. Ons sal beslis weer kom kuier.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Anne-marie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon hê.

Loveable Karoo Huisie
Chris S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Uitstekend en smaakvol toegerus.

Uitstekende oornag fasiliteit.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Chris. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê.

Loveable Karoo Huisie
Clint G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint G

Delightful cottages and yard!

A delightful example of the care-filled and welcoming Karoo folk. Winter travel can be cold but electric blankets, heaters, and bins of wood for the fireplaces help keep the cottages warm and loveable.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Thank you very much Clint. It was such a pleasure to host you and your friend. We hope to see you in the Karoo again soon.

Loveable Karoo Huisie
Juan L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan L

Cosy. Comfy.

Cosy. Squeaky clean. Comfy cottages. Rusks, coffee etc. In the room. Great toilet paper. Nice winter sheets. Private and quiet. Braai facilities. Very responsive owners. The right part of town, central.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Thank you very much Juan. It was a absolute pleasure to host you and we hope to see you again soon in Fraserburg.

Loveable Karoo Huisie
Alexandra S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra S

Very loveable indeed.

We greatly enjoyed our stay at Palm Tree Cottage and highly recommended it. Clean, comfortable, perfectly equipped kitchen, lovely fireplace to beat the Karoo winter chill.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Thank you very much Alex. It was such a pleasure to host you and you husband.

Loveable Karoo Huisie
Cherise W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise W

Pragtige plek.

Ons is met ope arms verwelkom. Pragtige, netjiese, skoon plek. Sal weer gaan.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Cherise. Dit was heerlik om julle as gaste te kon hê en ek hoop om julle gou weer te sien.

Loveable Karoo Huisie
Etienne S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S

Alles wat jy benodig. Pragtig en skoon.

Sal weer vir Karen ondersteun.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Etienne. Ons sal graag by julle in Sutherland wil kom bly.

Loveable Karoo Huisie
Stefan P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan P

Klein maar knus.

Perfekte tydelike oornagplek vir 'n paar nagte vir een of twee. Het alles wat jy nodig het en is modern en gerieflik.

Mariette S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Fenominaal, rustig, pragtig, Karoo.

Dit was een van die heerlikste kuiers ooit. Die huisie was so perfek met alles wat mens ooit sal nodig hê. Die omheining het beteken ons 2 honde het hulle gate uit geniet. Baie dankie.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Mariette,
Dit was 'n groot voorreg om julle as gaste te kon hê en ons is baie bly dat julle die kuier geniet het.

Loveable Karoo Huisie
Marjorie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie V

Heerlike wegbreek.

Karin verwelkom ons via WhatsApp reeds vroeg die oggend wat ons verwag word en stuur ligging. In die huisie is koffie en beskuit en jy voel dadelik welkom en spesiaal.

Melanie C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C

Dit is 'n pragtige plekkie.

Die huisies is met soveel liefde en detail aanmekaar gesit. Alles was baie netjies en skoon. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis terug gaan en nerêns anders wil woon wanneer ek Fraserburg weer besoek.

Gary O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary O

The cottages are lovely and very comfortable with very good WiFi. In short, we thought the place was amazing and we highly recommend it.

We thought that the cottages contained everything required for a self-catering stay.

Doreen A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Heerlik gebly in 'n pragtige huisie.

Die huis is pragtig gerestoureer, silwerskoon, en met mooi meubels. Heerlike bed! Die dorpie lyk baie veilig, maar toeriste van die stad kan bietjie bekommerd wees omdat die hek van die perseel nie sluit nie. In my eenheid (Fig Tree) was die een badkamer bietjie na aan die gang, sonder 'n toemaakdeur - dit het my glad nie gepla nie want dit was privaat genoeg vir my, maar ander mense sal miskien nie daarvan hou nie. Daar is wel 'n ander badkamer wat gebruik kan word. Ek sal baie graag weer kom oorbly.

Jean D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D

Rustig en stil, goed toegerus.

Aandag aan klein detail. Goeie leesstof.

Chris S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

A great cottage that had everything needed for a business stay over.

The cottage is well located in the town, and offered all amenities to ensure a pleasurable stay. The only down side was that the taps in the shower did not allow a mix of hot and cold water; it was either only hot or only cold, with no option in between. Perhaps just look at this. But otherwise, a great stay and I can recommend the cottage for overnight stay.

Dominic S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominic S

Fantasties

Baie mooi, Fraserburg is nog 'n regte Karoodorpie waar almal vriendelik en behulpsaam is, natuurskoon is asemrowend.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Dominic en sy familie was perfekte gaste. Hulle het die huis so netjies gelos dat mens nie eers kon sien dat daar iemand gebly het nie. Verder is hulle baie vriendelike en aangename mense om mee te kommunikeer en dit was regtig 'n voorreg om hulle te kon hê as gaste.

Loveable Karoo Huisie
Adri E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E

Cozy, comfortable, everything you need.

Easy to communicate, very friendly.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om Adri as 'n gas te hê want sy kommunikeer baie goed en is baie vriendelik. Sy het ook die plek baie skoon gelos en sy sal altyd welkom wees om weer by ons te bly.

Loveable Karoo Huisie
A J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A J

Dit voel soos huis.

Baie netjies en smaakvol. Wat 'n lekker ervaring. Die ou plate waarna ons kon luister was 'n hoogtepunt.

Seth V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seth V

Incredible hosts with everything you need provided.

The hosts went out of their way to make us feel welcome and help us out with braai wood and directions. The heaters were on when we arrived, so the place was warm. There was coffee and rusks, a washing machine and great outdoor braai place with oil lamp, grid and all the kitchen utensils we needed. We absolutely loved it stay here. Thanks to Karin who WhatsApp me with all the details I needed days before we even left. I highly recommend this place if you are looking for a rustic and down to earth place

Hesmari F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesmari F

Lekker ingerig met alles wat jy nodig het.

As jy die hart van die Groot Karoo wil beleef, is hierdie die huisie waar jy wil kom kuier. Van daar kan jy heerlik deur die dorp stap, of uitstap op die groot grondpad na Sutherland se kant toe. Saans kan jy braai en na die windpomp wat ritsel luister. Sterre en die maan - jy weet jy is nie meer in die stad so helder skyn en skitter hulle.

Lesley R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley R

A most enjoyable stay.

The hosts were really friendly and helpful, and had a lot of local knowledge which we enjoyed. The accommodation was private and very comfortable.

Andries G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries G

Was baie lekker en rustig.

Sal enigeen aanraai om te gaan, dit is die geld werd.

Dina V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dina V

Baie aangenaam.

Huisie is goed toegerus.

Tony K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tony K

A quaint Karoo stop-over.

The Karoo always surprises with its little dorps and Fraserburg was no exception. We stayed in the Olive Tree cottage at Loveable Karoo, a very pleasant, no-frills accommodation with everything one needs for a self-catering stop-over. Host Karin was very pleasant and communicated very well prior to us getting there. Definitely, a place I would stay at in future, maybe for a couple of nights next time so we can explore the fairly isolated village. Thanks for a pleasant stay.

Pierre F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F

Net lekker.

Gasheer dink aan alles, soveel ekstra klein goedtjies wat jy nie by 'n gewone B&B sal kry nie.

Loekie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loekie V

Pragtige plekkie met beautiful meubels. Lekker gesellige kaggel. Vriendelike diens.

Sal maklik weer hier bly.

Tommy M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy M

We really enjoy our stay. Everything was perfect.

It's a safe place where you and your family can be peaceful. Very friendly and helpful owner.

Dimitra B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimitra B

Absoluut fantasies! Verwagtinge oortref.

Ons het lekker gekuier en baie meer gekry as verwag het. Verblyf was regtig die cherry op ons kuier.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Baie dankie Dimitra. Dit was 'n plesier om hulle as gaste te kon hê en julle sal altyd welkom wees om weer by ons te bly.

Loveable Karoo Huisie
Sonya V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya V

Heerlik luuks en gemaklik.

Pragtig gerieflike verblyf met alles en nog meer as wat jy benodig.

Loveable Karoo Huisie se terugvoer

Sonya en haar familie was perfekte gaste en dit was n plesier om hulle as gaste te kon hê.

Loveable Karoo Huisie
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serurierstraat 12 A, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA807c52a2219d643f12e15788c19bee3dd37b132f2d661a30ba1c6d44c0762c04bb688876e2ff38216bf47b01fff4b9375b3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 12 A Serurier Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.917069576668 21.511985408985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang