+17

Loxton Nessie 1

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Church Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Loxton Nessie 1 is 'n bekoorlike, lostaande selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Loxton. Dit is ideaal vir 'n klein gesin.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een badkamer het 'n bad en 'n stort en die ander een het net 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas toegerus. Daar is ook 'n groot eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Die kombuis het ook 'n smeulstoof wat die kombuis en leefarea gedurende die wintermaande verhit. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n Jacuzzi om te gebruik. Buite is daar ingeboude braaigeriewe, 'n vuurput, privaat tuin en sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die huis is naby 'n koffiewinkel en 'n restaurant geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johan F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie netjies en skoon. Fantastiese plek, net jammer mens kon nie langer gebly het nie. Baie spasie en die fasiliteite is uitstekend. Liefl...
Sien meer
Nov 2025
Jan B
5.0
Excellent value for money in Loxton. Very spacious place located right in the centre of Loxton. Stay here and enjoy the warm hospitalit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Chris V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Loxton sal my vir seker weer sien. Bitter spyt dat ek nie langer geboek het nie. Fantastiese blyplek met uiters goeie diens van die eienaa...
Sien meer
Okt 2025
Henk S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik en rustig. Baie netjies, die huis is baie groter as wat ek verwag het. Veilige parkeering ook beskikbaar.
Okt 2025
Petro P
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Ons het lekker gebly, daar was net probleme met die warm water en die drein.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 32 Church Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Loxton Nessie 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Church Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d17a7308893a5a9a3da8dab44c2699080ec08e2aac3ca9de4afe4244d241f5459fd2ae767f8b55b88532a4606cc5ac66deb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 32 Church Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.4771682 22.3512105
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang