Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luara Wildlife

Wildsplaas
Meerkat Manor
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie losstaande boomhuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en dit word met trappe bereik. Die oopplan-slaapkamer op die tweede verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed wat vir 2 kinders van tot 12 jaar geskik is. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie op die grondverdieping het 'n yskassie, mikrogolf en 'n stoof. Meerkat Manor het 'n privaat braai-area en swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n stoof in.

Huisreëls

Let asb. dat die plaas met grondpaaie bereik word en dat 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte benodig word.
Aktiwiteite kan teen ekstra koste by die blyplek gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bushbabies Nest
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Bushbabies Nest is vir gaste wat onder die sterre, in die bosveld wil woon. Dit is geskik vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders en in drie verskillende verdiepings verdeel. Die derde verdieping bied 'n sterrekyk-ervaring en beskik oor 'n koningingrootte-hemelbed met 'n muskietnet. Die slaapkamer op die tweede verdieping het ook 'n koningingrootte-bed. Die grondverdieping het 'n kombuis wat met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n lapa met privaat braaigeriewe en 'n swembad. As dit reën is die derde verdieping nie beskikbaar nie. 'n Koepeltent wat twee enkelbeddens het, sal dan beskikbaar wees. Die tent het sonkrag.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en 'n stoof in.

Huisreëls

Let asb. dat die plaas met grondpaaie bereik word en dat 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte benodig word.
Aktiwiteite kan teen ekstra koste by die blyplek gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse tent 2
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié tent beskik oor 2 tentstrukture wat met houtbrûe verbind word. Die eerste tent het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede tent het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die brug lei na 'n groot buitestort, buitekombuis wat volledig toegerus is en 'n lapa-area. Die Luxury Tents het 'n privaat swembad en 'n braai-area. Vir eksklusiewe gebruik van die tentterrein bespreek beide tente en dit is onderhewig aan beskikbaarheid.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 22, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda3944dc98dab7763ca9537ee8be58db6e2815ee75b5a910904d518d8b2e0233d0df0ae49c1a1fdf5b7739af957aed78bca5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Farm 22 Boschfontein 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.555525728707 27.543508143837
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem