Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luara Wildlife

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Luara Wildlife
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hendrik O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O

Ongelooflik lekker.

Ongelooflik lekker gekuier, rustig.

Jennifer L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Die boomhuis was 'n wenner.

Dit was die oulikste plekkie. Baie netjies en alles wat jy nodig het. Sal beslis weer daar 'n draai maak. Ons het baie wild gesien met ons fietstog. Wat 'n belewenis.

Elsie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M

1 night.

I felt a warm welcome. The manager and staff are so kind towards us. Their treatment was amazing, like I felt like I'm the queen in the palace. Natasha is the best of the best with a warm heart.

Lindie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B

Soul enriching bush retreat.

We thoroughly enjoyed our stay at Luara and we are definitely planning on going back. Natasha is an absolutely wonderful host and a great contribution to the lodge. Abel takes good care of all your needs and is quite the entertainer. The whimsical treehouse we stayed in was beautifully decorated and had everything we needed and more, especially the aircon! All the children were swooped away with awe and wonder, and the outside toilet afforded many giggles! Big game having a drink at the dam right next to us, a tiny Bushbaby named Louise pulling the heartstrings - we were very sad to leave. The only problem I found was that I cannot live there permanently .

Reinhardt H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt H

Heerlik en sal aanbeveel.

Baie lekker gebly! Baie mooi uitsig en baie stil.

Alex L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Alex L

Teleurstellend vir die prys per nag.

Om by Luara Wildlife te bly is lekker as jy hou van "rustic". Daar is net battery krag vir ligte, geen mikrogolf soos geadverteer, en warm water met 'n donkie wat gestook moet word. Die plek kort baie aandag. Die grootste teleurstelling was die prys. R2,500-00 per nag is buitensporig vir wat jy kry. Dis meer 'n R500-00 per nag plek.

Petrus S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus S

Aangenaam gewees net om te ontspan.

Lekker gebly - anderster blyplek gewees, mooi uitsig op veld waar wild loop. Gerieflik. Sou gasgeyser verkies het.

Sello L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sello L

Amazing.

Tree house was extremely nice and comfortable. I will definitely visit again.

Luara Wildlife se terugvoer

Hi Sello, thank you very much for your kind words. We are very glad you enjoyed your stay at Luara Wildlife and a warm welcome awaits you again. See you next time!

Luara Wildlife
Corlia M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia M

Fantastiese belewenis!

Rustig, stil en net die plek om jou batterye te herlaai.

Luara Wildlife se terugvoer

We are very glad it was a five-star experience for you. We hope to see you again.

Luara Wildlife
Monique S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Perfek vir ontspanning in die natuur.

Luara Wildlife was regtig lekker. Dis 'n baie mooi plaas met klomp wild. Die buffels was 'n lekker verrassing. Die tente was baie gemaklik. Alles wat mens nodig het. Abel het elke middag die vuur kom aansteek. Sal beslis aanbeveel!

Luara Wildlife se terugvoer

We are very glad you enjoyed your stay and had a good experience with our staff. The buffalo are an exciting presence at Luara. Hope to see you again.

Luara Wildlife
Neo S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo S

We really enjoyed our stay, peace and quiet. The bush baby was really a nice experience for us.

This was a good experience for us, the wildlife.

Rianah H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianah H

Absolutely amazing secluded gem, perfect for our anniversary getaway.

We stayed at Bushbaby's nest, which was the perfect balance between a raw bushveld stay and a luxury getaway. Abel was our amazing knowledgeable host. We saw 10 species of wildlife just from the deck and swimming pool and had the pleasure of sleeping under the stars. Amazing, well-loved property. Thank you.

Luara Wildlife se terugvoer

Thanks for the great feedback. We are very pleased you had a warm welcome from our staff and got to enjoy all the different wildlife Laura has to offer

Luara Wildlife
Deidre H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre H

Wonderful hosts, beautiful and unique stay close to nature.

Our host, Ana, was wonderful, the bush baby and meerkat manner were nicely situated in a natural and private setting and well equipped. Close to the start of Marakele marathon.

Luara Wildlife se terugvoer

Thanks for the positive review, Deidre. We are glad you enjoyed your stay at the Bush Baby and Meerkat Manor. We look forward to welcoming you again.

Luara Wildlife
Thato M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thato M

Great stay.

We had a great stay at the luxury tent. The place is beautiful and very intimate.

Luara Wildlife se terugvoer

We were very glad to have you as our guests and are delighted that you enjoyed the place. We hope to see you again.

Luara Wildlife
Adam B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam B

Fantastic place to stay. The Wildlife is beautiful.

Everything was great, I don't have one complaint, the service received from Macmillan was excellent, the place was spotless and everything you need for a bushveld stay was available. The bed comfy and warm and lots of hot water from the shower. Beautiful place.

Mariette F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F

Avontuur mooi.

Die boomhuis is 'n regte ondervinding en die plaas is pragtig en rustig.

Giuliette B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giuliette B

Baie mooi plaas en verblyf is pragtig.

Ons het in die Meerkat Manor en Bush Babies boomhuise gebly. Altwee is besonders. Meerkat Manor is naby die dam en regtig oulik. Alles wat mens benodig is daar en ons het baie vis gevang. Bush Babies is baie, baie mooi en mens kyk uit oor die savannah met baie wild. Elke kamp het sy eie privaat swembadjie. Alles is netjies, skoon. Ons sal vir seker weer gaan.

Marius P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius P

Pleasant, quiet, beautiful, relaxing.

A relaxing and beautifully decorated tree house, with minimal, but appropriate amenities. A game farm with various exotic game, such as golden wildebeest, black springbok, black rooibok and white blesbok. Also with other more common game like warthog, eland, gemsbok and giraffe.

Michelle C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Baie rustig en mooi plekkie en area. Mooi natuurskoon.

Ons het in die Meerkat Manor gewoon. Baie netjies en rustig gewees. Baie voëls en wild om blyplek. Lekker braai-area en swembad. Kan self op plaas rondry en wold besigtig. 10 uit 10.

Anthea S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea S

Loved every minute.

Ons het die kuier by Laura Wildlife baie geniet en sal vir seker weer kom kuier. Sal volgende keer vir seker net langer bly.

Michelle N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Bushbabies Nest is regtig iets om te beleef!

Iets anders. Ongelooflike uitsig. Heerlik gerieflik.

Marie B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Ana is a wonderful host. Luara has become one of our favourite venues to unwind and connect with nature. We will be back soon.

Highly recommend this venue to all nature lovers.

Karen K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Hierdie is n ideale wegbreek. Weg van die geraas van die stadslewe. Ideaal vir gesinne met kinders ook. Het so baie wild gesien. Baie dankie, sal definitief weer kom.

Sien sterre.

Evelyn M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn M

Beautiful place. Perfect place to rest.

We had a wonderful time. It's the perfect place to rest and recharge. Hospitality was great and it's a beautiful place with lots of wildlife.

Nouleen V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nouleen V

Familie wegbreek op sy beste in die bosveld! Gem van 'n plek!

Bush veld at its best! 5 star luxury accommodation!

Mark V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V

Uitstekende en goed toegeruste verblyf in goeie natuurskoon.

Pragtige plaas met goeie verblyf. Wild is volop en ons het dit baie geniet. Die verblyf was luuks en skoon en die diens was goed. Ons sal vir seker weer gaan! Lang grondpad na plaas. Wanneer tente bespreek word - maak seker julle bespreek beide tente aangesien geriewe gedeel word en nie lekker gaan werk saam met vreemdelinge nie.

Adélle V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adélle V

Rustige blyplek in die pragtige bosveld.

Ons het ons tydjie by hierdie fantastiese plek so geniet! Absoluut aanbeveelbaar vir 'n romantiese wegbreek. Dis die stylvolste boomhuis wat ek nog ooit gesien het. Die diens van Ebo, die kamp kommandant, was ook puik! 'n Groot bonus vir ons as diereliefhebbers, was die mak meerkatjie van Meerkat Manor. Hy het vir groot vermaak en diereliefde gesorg. Ons het hom sommer Rascal gedoop, want hy is 'n waardige rascal. As hy dalk stout raak, laat weet my, dan kom haal ek hom dadelik vir ons bosveldplaas. Ons kom vir seker weer!

Jurien W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurien W

Fantasties, maar geen sein vir WiFi nie. Sal wel fantastiese rusplek wees.

Sal vir seker weer soontoe gaan om te rus.

Michael D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael D

Lovely people and beautiful environment.

I would recommend anyone who loves the African bush and wildlife to visit - a special place.

Dirk S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Awesome, peaceful, with an excellent layout for privacy.

A lovely surprise in the middle of a wildlife estate.

Jan-mathys L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-mathys L

100% worth it.

A very relaxing stay in a beautiful tented camp. Really enjoyed the wildlife roaming around so close to the camp, would definitely go there again.

Luara Wildlife se terugvoer

Hi guys,
Thank you so much for the feedback, it is truly appreciated.
Keep well.
Regards,
Ana

Luara Wildlife
Monique B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Pragtige bosveldwegbreek.

Wat 'n lekker plek om by te bly en heerlike bosveldatmosfeer. Die diere is almal rustig en kom drink heerlik by die watergat wat reg voor die "Tented Camp" is waar ons gebly het. So gasvry en netjies en so lekker om die stilte van die natuur te kon geniet.

Desiree V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V

Ek het net een woord: Fantasties!

Sien sterre.

Tanja B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja B

Fantasties, ongelooflik. Wow!

Hierdie was een van ons ongelooflikste naweke weg. Wat 'n pragtige plek, net 2 ure van Pretoria af. Alles was fantasties, het in luukste tente gebly, kombuis en eetarea buite op dek met uitsig van watergat waar diere kom water drink. Ons gasvrou was so vriendelik en het spesiaal vir my en manlief cupcakes gebak om ons geluk te wens met ons 23 jaar anniversary. Elke sekonde was wow en plaas is fantasties. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Put this one on your bucket list.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 22, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda3944dc98dab7763ca9537ee8be58db6e2815ee75b5a910904d518d8b2e0233d0df0ae49c1a1fdf5b7739af957aed78bca5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Farm 22 Boschfontein 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.555525728707 27.543508143837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang