+103
Wildsplaas in Thabazimbi

Luara Wildlife

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm 22, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Luara Wildlife is geleë op 'n skilderagtige plaas aan die buitewyke van Thabazimbi, 'n kort rit vanaf Marakele Nasionale Park. Wildritte kan gereël word om die wilde diere te sien wat vrylik op die plaas rondloop.

Verblyf word aangebied in 'n vrystaande boomhuis of 2 stelle gestruktureerde tente. Meerkat Manor, die boomhuis, is geskik vir 2 volwassenes met 2 kinders en word via trappe bereik. Die oopplan-slaapkamer op die tweede vlak beskik oor 'n koningingrootte bed en 'n stapelbed wat geskik is vir 2 kinders onder die ouderdom van 12. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en die kombuisie op die grondvlak beskik oor 'n yskassie en 'n gasstoof. Meerkat Manor spog met 'n privaat braai-area en plonspoel.

Die Bushbabies Nest-tent is geskep vir gaste om 'n 'onder die sterre'-verblyfervaring in die bosveld te hê. Dit is geskik vir 2 volwassenes en is verdeel in 3 verskillende vlakke. Die derde vlak bied 'n sterrekyk-ervaring en bestaan uit 'n koningingrootte hemelbed met 'n muskietnet. Die slaapkamer op die tweede vlak het ook 'n koningingrootte-bed. Die grondvlak beskik oor die kombuis wat toegerus is met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Bushbabies Nest spog met 'n lapa met privaat braaigeriewe en 'n plonspoel. Wanneer dit reën, is die derde vlak nie beskikbaar nie, maar 'n koepeltent sal beskikbaar gestel word met twee enkelbeddens.

Die Luukse Tente bestaan uit 2 gestruktureerde tente wat deur houtbrûe verbind word. Die eerste tent beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, terwyl die tweede tent 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die brug lei na 'n groot buitestort, 'n volledig toegeruste buitekombuis en 'n lapa-area. Die Luukse Tente spog met 'n privaat swembad en braai-area.

Die plaas bied 'n aantal aktiwiteite vir gaste om tydens hul verblyf te geniet, insluitend wildritte en visvang.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wildritte
Swembad
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm 22, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Luara Wildlife het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm 22, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda3944dc98dab7763ca9537ee8be58db6e2815ee75b5a910904d518d8b2e0233d0df0ae49c1a1fdf5b7739af957aed78bca5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Farm 22 Boschfontein 0380 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.555525728707 27.543508143837
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang