Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lucien Sands 302

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Mrt 2024 tot 2 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-rylaan 24, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 320 R1 056 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lucien Sands 302 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon en die meeste kamers.

Dié woonstel op die derde verdieping bied slaapplek aan 6 gaste (maksimum 4 volwassenes) en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n stort. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n balkonnetjie met 'n see-uitsig. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n plafonwaaier. Die tweede en derde kamer deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n dubbelyskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-sitkamer langsaan het 'n TV met DStv. Die sitkamer lei na 'n groot balkon met gasbraaigeriewe en 'n lieflike see-uitsig.

Die kompleks het ook 'n hysbak, swembad en veilige parkeerplek. Die kompleks is 3 km vanaf Margate se hoofswemstrand, Hibiscus Mall Centre, restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Lucien Sands 302 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Lucien Sands 302
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Forest-rylaan 24, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lucien Sands 302 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 320
R1 320 R1 056
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 320
R1 320 R1 056
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-rylaan 24, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dd9b8727a4630005c9a7f518b5624a5a4ecef0045390a12aac2a238dcf5e00585e4fe8f47bd80a96a3080dab8cb2c48211d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 320 nouVanaf R1 056 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 24 Forest Drive Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.855527 30.377625