Margate North Beach Akkommodasie by Lucien Sands 401 | LekkeSlaap
+20

Lucien Sands 401

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 24, Manaba-strand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 198 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lucien Sands 401 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, in Margate. Die kompleks het pragtige see-uitsigte vanaf die balkon en meeste van die slaapkamers..

Die woonstel is op die vierde verdiepings en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en lei na 'n klein balkon met 'n see-uitsig. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort en bad.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en skottelgoedwasser. Die oopplan-sitkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Explora sal ongelukkig nie werk nie.

Die sitkamer lei na 'n ruim balkon met gasbraai-geriewe en 'n pragtige uitsig oor die see.

Die kompleks het 'n hysbak, swembad en veilige parkeeerplek. Dis 3 km vanaf die Hibiscus Mall, restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Lucien Sands 401 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Forest-weg 24, Manaba-strand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 198
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 198
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 24, Manaba-strand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzPf5jY07VhNyjPvpjwhmm8w8xkpQi753gknJ1Ib47LxdbnKHAb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 198  per nag (plek vir 6) 24 Forest Drive Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.855679 30.37762
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za