Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lucolo Palace

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Samora Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 16

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Lucolo Palace
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anita F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras met 'n heerlike kuier.

Pragtige huis, netjiese en baie ruim kamer, goed toegerus, baie veilig, goeie sekuriteit, onderdak-parkering. Sal sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place.

We had a very nice time staying there. Very friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd vriendelike diens.

Die gasvrou is altyd beskikbaar en byderhand - ook met vroeër inboek en vroeg oopmaak. Sy het ook die aand reggestaan met 'n lampie vir loadshedding toe ons die aand laat terugkom by die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monè B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monè B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige tuin en ruim kamers, asook veilige parkeerplek.

Ons was bietjie teleurgesteld dat ontbyt nie beskikbaar was nie. Ons sou verkies as dit met die bespreking vir ons gesê was. Die kliëntediens was uitstekend! Die ontvangsheer het tot 05:00 die oggend o gestaan om ons te groet en sterkte te wens met ons reis voorentoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smith-straat 75, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a33605350a40546372b908158a12ae6ab60c654361334f242666e6155ede7fa6258cbb55accf3ab644d69df624806421fb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 75 Smith Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.698612419695 26.710713234564
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem