Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ludakari

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Ludakari
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dominique O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique O

Baie rustig en mooi plek.

Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Die Bosveld en diere is so mooi. En 'n pluspunt is vir seker die splash pool.

Heerlik gebly. Die huis is toegerus met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Hi Ria. Baie dankie! Was regtig lekker om julle hier te kon ontvang. Bly julle het dit geniet. Baie dankie weereens vir my skoon en netjies huis wat ek teruggekry het. Hoop ek sien julle weer. Mooi loop

Ludakari
Linda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D
Saam met vriende

Onvergeetlike ervaring in die bos.

Ons het baie lekker gebly. Dit was 'n ervaring om so naby wildediere te wees. Groot probleem was die miere wat die huis oorgeneem het. Baie onaangenaam. Gasvrou het onderneem om probleem op te los.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alba J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba J
Gesin met klein kinders

Lanklaas so lekker ontspan!

Baie netjiese huis en stylvol. Vriendelike gasvrou. Fantastiese ligging. Baie privaat en stil. Heerlik gerus en die swembad baie geniet. Heerlike stoep. Alles was net lekker en pragtig. Baie diere gesien. Ons sal beslis weer die plek besoek en die verblyf sal ons eerste keuse wees! 12/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Hi Alba, baie baie dankie! So bly julle het dit geniet en kon lekker rus. Die bosveld doen dinge aan 'n mens. Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang. En vir julle, baie dankie vir my skoon huis. Vriendelike groete.

Ludakari
Ilse B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B
Gesin met tieners

Sien sterre!

Ons het heerlik gerus en die stilte van die bosveld waardeer. Alles wat ons in die huis nodig gehad het en nog meer was beskikbaar. Baie gerieflik en netjies. Anet is baie vriendelik en behulpsaam as gasvrou en het ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Hi Ilse, dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Ek hoop julle is nou reg en uitgerus vir die groot werk wat voorlê. Dankie vir julle wat my huis so ongelooflik skoon gelos het. Was baie lekker om julle te ontmoet. Mooi bly.

Ludakari
Anita A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita A
Gesin met tieners

Perfect.

Amazing stay for the whole family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Hi Anita. It was so nice to meet you all! I'm glad you enjoyed your stay and your deserved vacation with your sister. Warm regards

Ludakari
Antoinette C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C

Private en stil bos kuier.

Ons het verskriklik lekker gebly. Dis 'n lekker plek as jy 'n paar vriende is met kinders of net om ander familie hier rond te sien. Die kuier area is groot en ruim buite met die braai en boma geriewe. Die waaier in die kamers maak 'n groot verskil met die hitte in die bos in Desember. Die eienaar is vriendelik en toeganklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Baie dankie, Antoinette. Dit was so lekker om julle hier te kon hê en saam te kuier. Bly julle het dit geniet. Julle is ster gaste! Sien spoedig weer en sterkte vir die nuwe jaar.

Ludakari
Brenda L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda L
Saam met vriende

Lekker gerus in die stilte.

Ons het Ludakari baie geniet. Die diere is al oorlams en kom hang met hulle koppe oor die hekkie om uit jou hand uit te eet. Ons het heelwat diere gesien en die plonspoel was 'n lafenis. Danksy sonpanele het ons nie eers geweet van "loadshedding" nie en met die WiFi was ons altyd in kontak met die kinders. Alles was gerieflik en gemaklik. Ek wil net 'n voorstel doen dat julle instruksies optrek vir die gebruik (aansit en search) van die TV. Ons het nogal gesukkel daarmee. Andersins geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Hi Brenda, ek het nou lekker gesmile vir die 'oorlamse diere'. Ek gaan beslis jou voorstel opvolg en sal aanwysings by die TV remote sit. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Geseënde feestyd vir julle.

Ludakari
Karien K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien K
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik, die huis het alles wat jy nodig het en nog meer. Alles was skoon en netjies en byderhand. Die ligte was altyd aan! Ons het heerlik gerus en gekuier.

Die huis is volledig toegerus met genoeg breekgoed en beddegoed vir die hele gesin. Die kinders het die WiFi baie geniet en die TV met Netflix. Hulle het lekker geswem en elke dag was daar 'n toeloop van diere. Dit is rustig en stil en die gasstoof het dit maklik gemaak om almal se maaltye vol te hou. Die huis is baie ruim met meer as genoeg spasie vir almal. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Hallo Karien. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ek is baie bly julle het dit geniet en sien uit na julle volgende kuier.
Vriendelike groete

Ludakari
Izabella E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izabella E
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Anet het ons ontvang en was baie vriendelik en behulpsaam. Het dit baie geniet saam met die natuur. Bonus is as krag afgaan, is daar krag.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Hi Cecile baie dankie! Ek is so bly julle het dit geniet. Die oulikste kinders, was lekker om julle almal te ontmoet.
Ek hoop ek sien julle weer en weereens dankie vir die skoon huis wat julle gelos het. Mooi bly en groete

Ludakari
Antoinette C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C
Saam met vriende

Bosgevoel op sy beste.

Die plek was groot, ruim en goed geleë. Die kids het die diere gelove en hoe naby hulle aan die huis kom. Het sommer klaar weer bespreek vir Desember/Januarie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Antoinette hallo. Baie lekker vir my om te weet mense geniet dit hier. Sien uit om julle weer te sien. Mooi bly

Ludakari
Christo V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met vriende

Baie lekker naweek in die bos gewees.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Dankie Christo, bly julle het dit geniet en ja die sterre is amazing.

Ludakari
Brenda L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda L
Gesin met tieners

Plek is goed ingerig en skoon.

Het baie lekker gekuier. Anet was die perfekte gasvrou. Die pluspunt van ons verblyf was dat die diere omtrent die hele dag ons kom besoek het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Baie, baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te kon ontmoet. Dankie vir julle liefde en ondersteuning. Die huis was mooi opgepas en skoon. Sien uit om julle weer te sien.

Ludakari
Vicky A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky A
Gesin met klein kinders

So rustig en ontspannend.

Ludakari het 'n uitstekende ligging. Een van ons lekkerste wegbreeknaweke nog. Dis 'n baie mooi en groot huis, uitstekend toegerus met alles wat jy nodig het en nog meer. Die wild wat kort-kort kom inloer het, was onder andere sebras, njalas, koedoes, vlakvarke en selfs die oulikste nagapie. Ons kinders was so gelukkig met Anet se boskos om die wild te voer. Die stilte is lieflik. Die ligte wat deurgaans werk, selfs met load shedding, is 'n groot bederf. Anet, baie dankie dat jy ons met soveel liefde, gasvryheid en vriendelikheid ontvang het. Ludakari is verseker 'n tuiste in die bos wat ons vir altyd sal onthou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Vicky, baie dankie vir jou mooi woorde. Altyd lekker om te hoor gaste het dit geniet. Ek is bly die kinders kon al daardie bosveld diere beleef en ervaar. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Julle is enige tyd welkom.

Ludakari
Jaco V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek.

Van al ons Leeupoort Vakansiedorp wegbreke, was die wegbreek na Ludakari beslis die beste. Ludakari is uitstekend geleë en die aantal wild wat kom draai maak het is asemrowend. Anet is vriendelik, tegemoetkomend en haar plek is bitter goed toegerus. Ludakari is beslis bo aan ons lys vir 'n volgende besoek aan Leeupoort Vakansiedorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Hi Jaco, baie baie dankie. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet en gaste soos julle maak alles die moeite werd. Sien uit daarna om julle weer te ontvang. Dankie vir die skoon huis wat julle gelos het. Mooi bly en groete

Ludakari
Adriaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Dit was wonderlik gewees - die stilte, die uitsig, alles was net perfek.

Jy kan gaan stap, fietsry of sommer met die motor die wild besigtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Hallo Adriaan baie dankie vir hierdie! Dit was regtig lekker om jou en jou gesin hier te kon ontmoet en weereens baie dankie vir die netjiese huis wat ek teruggekry het. Julle is sowaar kliente wat mens enige tyd kan aanbeveel.
Hoop en sien uit daarna om julle weer te sien.

Ludakari
Monique V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Gesin met klein kinders

Onspannend en rustig.

Baie oulike plek, netjies en goed ingerus met alles, ons het regtig die naweek baie geniet, daar was ook baie wild wat kom inloer het, die eienaar is ook vreeslik aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Baie dankie Monique. Bly julle het dit geniet en ek hoop ek sien julle weer. Mooi bly

Ludakari
Marius C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Gesin met tieners

Great place and great location.

We really enjoyed the wildlife, peace and rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Marius hallo. Baie dankie Marius, was regtig lekker om julle hier te kon he en regtig bly julle het dit geniet.
Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.

Ludakari
Ilze J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, private location very nice.

Only problem was load shedding, very big house well equipped. Great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Thank you for the kind words Ilze. I have implemented a solar system, no more light-out for the guests. You are always welcome. Was a pleasure to meet you.

Ludakari
Dale V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale V
Saam met vriende

Awesome experience.

I gave stayed at several places before within Leeupoort and this house along with the Friendly host will definitely be a memorable one and would definitely recommend it to friends and family for future stays, I have never seen more animals over a weekend stay as the amount we saw in such a short period.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Hi Dale, thank you so much. Was lovely to meet you and your friends and "kuier" with you. Hope to see you all again soon. Warm regards

Ludakari
Chantelle C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C
Gesin met klein kinders

Heerlike tyd gehad by Ludakari.

Die akkommodasie was ten volle toegerus! Heerlik gekuier by Ludakari, die swembad op ons perseel was beslis die beste deel van die naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle weet te sien. Mooi bly

Ludakari
Georgina D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina D
Saam met vriende

Dit was warm maar die huis is so gebou dat dit koel aan die binnekant is. Anet was baie gasvry en sy het uit haar pad uit gegaan om ons te akkommodeer.

Die seuns het sekerlik al Anet se dierekos opgebruik. Hulle was mal daaroor om die njalas te voer en vryf. Die swembad was skoon en 'n groot voorreg in die hitte. Die kombuis kaste is vol van alles wat mens kan gebruik. Ons kon 'n tweede yskas/vrieskas aan sit en dit het baie gehelp aangesien ons twee gesinne was (6 mense). Die huis is uiters goed ingerig. Dit was rustig en lekker. Ons sal definitief weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Georgina, baie, baie dankie. Was so lekker om te sien hoe opgewonde die seuns is met al die diere. Was lekker om julle hier te he en hoop ek sien julle weer.

Ludakari
Johan S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met vriende

Anet, die eienaar, is 'n wonderlike mens en het alles gedoen om ons tuis te laat voel. Ons sal definitief weer en weer en weer gaan.

Het al verskeie maal in Leeupoort gebly maar moet regtig erken die beste ooit. Ligging baie goed, baie diere by eenheid, en eenheid is met smaak uitgelê. Alles beskikbaar wat jy wil hê. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Johan hallo, baie dankie vir jou resensie. Was regtig lekker om julle te ontmoet en julle is enige tyd welkom by Ludakari. Vriendelike groete vir almal en mooi bly.

Ludakari
Beatrice W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice W

Lekker bosveld-wegbreek.

Stunning plek en eienaar was baie gasvry. Sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Beatrice baie dankie! Julle is meer as welkom, sien uit om julle weer te ontvang.

Ludakari
Emsia G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en goed ingerigte plek vir 'n Bosveld kuier.

Ludakari is goed ingerig en ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Hallo Emsia, baie baie dankie. Ek is regtig bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer hier te kan verwelkom.
Vriendelike groete

Ludakari
Michael R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael R
Saam met vriende

Lekker gekuier.

Baie lekker gerus en die diere geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Dankie vir julle besoek. Was lekker om julle te ontmoet. Sterkte met al die reelings.

Ludakari
Cornelis V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelis V
Saam met vriende

Die eienaar kon 'n meer akurate beskrywing gee op die app.

Ons het uitgesien daarna om alleen 'n week saam met familie te spandeer, Ludakari het ideaal gelyk. Die dag voor inklok Whatsapp Anet die eienaar my en meld dat sy wel bo die huis bly. Sy sê ook toe dat sy apart is en ons nie sal pla nie, ek was omkant gevang want die beskrywing op die webtuiste meld glad nie dat die eienaar bo jou bly! Ek kon toe nie kanselleer nie, want daar was nie genoeg tyd nie. Anet was vriendelik maar dit was op die ou-einde baie ongemaklik and ongerieflik, want die dak is 'n houtvloer so mens hoor als, en sommige plekke deursien. Haar ingang na bo gaan voor die hoofingang skuifdeure op! Ek was baie teleurgesteld, want ek wou alleentyd saam met my familie gehad het. Ek stel voor die webtuiste pas asb die beskrywing van die advertensie aan om te meld: Let wel die eienaar bly bo jou met 'n houtvloer!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F
Gesin met klein kinders

Sal beslis weer hierdie pragtige boshuisie besoek.

Die huis is baie ruim, netjies en skoon. Dit was baie gerieflik met die kinders, en die dierelewe is pragtig. Alles wat ons nodig gehad het, kon ons daar kry. Ons sal vir seker weer hierdie plekkie besoek vir ’n vinnige naweekwegbreek. Baie dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

HI Tanya, baie dankie vir jou mooi en positiewe resensie!! Was n voorreg om julle hier te kon he en sien uit na die volgende keer.
Groete en mooi bly

Ludakari
Stephanie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D
Gesin met tieners

Leeupoort did not disappoint with plenty of space to ride and run and amazing animal interactions.

Ludakari is a vibrant, spacious and very comfortable home in amazing, peaceful surroundings. So lovely to have a change from the typical 'bush' style house. Anet is a gracious and caring host who goes out of her way to be unobtrusive whilst still making sure every need is taken care of.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ludakari se terugvoer

Thank you so much for the kind words Stephanie. I am very thankful that you had a wonderful experience in the bushveld. You are always welcome as it was wonderful to meet you.

Ludakari
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperstraat 21, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA477a21da36ecc7e91f0f2fdef017d269d0dac7b8127cc0ddef50e682e761381ba5c880299aa38807a138407de48fa5c069ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 21 Kierieklapper Street Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.927483363786 27.639412026806
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem