Lullaby Air B&B
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marshall-weg 11, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lullaby Air B&B bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), wat ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers is.
Die verblyf word in 3 pragtige kamers wat elk 'n aparte ingang het, gebied. Die kamers het gemaklike beddens, gehaltelinne, badhanddoeke en en suite-badkamers. Al die kamers het 'n kombuisie wat met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n yskassie toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar en die sitarea het 'n TV met Openview-kanale. Elke kamer het 'n balkon met see-uitsigte.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 3 km vanaf The Boardwalk, 6,3 km vanaf Port Elizabeth Golf Club, 6,6 km vanaf die Nelson Mandelabaai-stadion en 3 km vanaf die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe. Gewilde nabygeleë besienswaardighede sluit Denville-strand, Humewood-strand en Splash Waterworld in.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Marshall-weg 11, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Humewood Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marshall-weg 11, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18