LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lushof Gasteplaas | LekkeSlaap
+15

Lushof Gasteplaas

20 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Lushof Gasteplaas
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
John M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

One night stay

We stayed over while spending two days at Pilanesburg. Only about 20 minutes from Bakatla gate. Very clean, secure and pleasant accommodation.

Johan S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Besigheidsreis

Reg vir een nag.

Amper geen selfoonopvangs in kamer, onmoontlik om e-mails te stuur.

Stephan R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan R

Baie netjies en mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Regtig 'n plesier om daar te bly en sal vir seker hulle aanbeveel.

Sien sterre.

Danie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Besigheidsreis

Nice place.

Neat and clean. WiFi and cellphone reception not working.

Anette H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette H
Besigheidsreis

Baie lekker en rustig.

Sien sterre.

Joseph N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooie uitvalsbasis voor de toeristiche atrakties in de omgeving.

Proper. Maar onaangename geur van houtbewerking. Mooie verblijfplaats in grote tuin. Vriendelijke ontvangst.

Ina M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M
Enkelreisiger

Rustig en waarde vir geld.

Dankie. Sal weer daar bespreek.

Enrique F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrique F
Saam met vriende

Baie rustig. Klein-besigheid-gevoel.

Ons het baie lekker gekuier in die bos en op lushof. Die kamers was eenvoudig met beddens, bed kassies, 'n kas vir jou klere en dan kombuis en badkamers. In die kombuis is daar 'n klein stoof, die tipes wat op die kas staan wat twee plate het, met 'n klein oondjie ingebou. 'n Klein kroegyskas staan ook in die kombuis - daar is nie vreeslik baie utensils nie 2 van al die basiese maar b.v. braaitange was nie daar - het maar met 'n vurk gebraai. Die kamers het ook lugversorging wat ek waardeer het. Die badkamer het, 'n toilet, wasbak en 'n medium grootte stort. Ons het drie kamers gereël en die badkamer was maar die verskil tussen almal (behalwe algemene kamer-uitleg) - die een kamer se stort was bietjie groter as die ander. Buite die kamers, onder die afdak, is awesome buite-houttafels waar ons baie gekuier. Die plaas was leeg met een ander paartjie wat daar gekuier het (waarvan ons weet) - persoonlik dink ek dat as dit besig word mag dit dalk 'n ander gevoel hê. Daar was 2 braaiers langs die swembad. En een weggesteek aan die agter kant van een van die kamers; as dit besig was sou ons dalk bietjie gesukkel het - ons het amper elke dag gebraai - hout was maklik om te kry. Langs die swembad is daar ook 'n restaurant wat 'n kroeg in het - dis net spesifieke tye oop en nie op naweke. (Reël voor die tyd dan het jy geen verrassings.) Op aanvraag maak hul ook 'n goeie plaasontbyt wat ek regtig kan voorstel. Memory het vroeg ingekom die een oggend en vir ons groepie die lekkerste worsies, eiers bacon, koffie, lemoensap die hele works ontbyt gemaak en dit was die moeite werd. Pryse vir die ontbyt/kroeg was goed. Die kaartmasjien het nie elke dag gewerk nie, vat maar 'n ekstra geldjie saam. Neem maar my review in die oog dat ons stadsjapies is en gewoond om vinnig gou te ry en goedjies te kry en dan maar weer te ry as ons iets vergeet. Die trip het eintlik meer beplanning gekort, maar darem het ons twee koelerbokse ingehad - wat ek voorstel vir die wat wil kuier.

Elme O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elme O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Baie vriendelike diens, alles wat jy nodig het.

Lynette P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lushof is a very neat, quite, enjoyable and affordable overnight place!

See stars.

Lieb V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieb V
Enkelreisiger

Baie netjies, skoon vriendelik.

Heerlik geëet en lekker geslaap.

Jan O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die plek is stil en ontspanne en vriendelike personeel is baie behulpsaam.

Lushof Gasteplaas's terugvoer

Baie dankie.

Lushof Gasteplaas
Beverley A - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley A
Gesin met tieners

Comfortable and pleasant.

It was sufficient for us for a one night, stay fairly close to the Pilanesburg. The place is a bit isolated but has everything you need and is well kept.

Isabella D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, rustig en uitstekend.

Voorsien koekie toiletseep.

Rudy B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudy B
Saam met vriende

Very pleasant. Access road needs fixing.

Very friendly, the utensils are very scarce to say the least.

Marietjie A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie A
Saam met vriende

Dit was lekker!

Netjies, mooi. Lekker met die aircon.

Promise L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Promise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet place to get away from the busy city life.

See stars.

Chris D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Besigheidsreis

Die kamers was netjies en skoon. Die Lushof Gasteplaas is die skoonste en gerieflikste gastehuis waar ek nog gebly het. Hulle is simply the best.

Die omgewing en atmosfeer en ligging van Lushof is regtig 'n stukkie uit die Hemel uit. Die wilde voëls en al die doringbome is regtig pragtig.

Lushof Gasteplaas's terugvoer

Baie dankie.

Lushof Gasteplaas
Bernadette V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette V
Besigheidsreis

Netjiese woonarea.

Daar was wel 'n probleem en as dit reën is dit van die parkering tot op die paadjie net baie modder om deur te loop.

Lushof Gasteplaas's terugvoer

Ons werk daaraan. Dankie.

Lushof Gasteplaas
Johan M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Besigheidsreis

Ongelukkig geen restaurant/eetgeriewe nie.

Kamer was gerieflik en alles het gewerk. Naaste restaurant net 'n kilometer weg. Personeel is vriendelik.

Lushof Gasteplaas's terugvoer

Ons werk daaraan. Die restaurant en kroeg is amper klaar.

Lushof Gasteplaas
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 63, Wildebeeslaagte, Northam, 2526, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlZjg5ZDY5LWUyODMtNDU1Yi1iMDcxLTVhNTcyM2QzY2Y5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Plot 63 Wildebeeslaagte 2526 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.984694444444 27.249305555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!