Lushof Lodge

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Kippie B
1 nag
5.0
Nov 2025

Wonderlike oornag plek. Huislik, netjies en veilig met net natuur en plaasgeluide.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie dankie. Wat 'n wonderlike mooi plek en omgewing. Baie lekker gebly. Alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lois O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing, great, will come back. Awesome clean accommodation, well equipped with everything you need, the braai area was special, the scenery very beautiful, definitely the best place to stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tonya C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfect stopover between Cape Town and Pretoria. Requesting a dinner is recommended. Fabulous stay. Lise was very descriptive in her directions, and then promptly served us an outstanding 'Sunday roast' so we didn't need to find anywhere to eat. Lovely farm and perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik, baie skoon en perfek in die middel van ons reis. Uitstekende oornagplek. Beste persoonlike sorg en diens van die eienaar. Heerlike gekookte aandete was stiptelik 18:00 afgelewer en bedien soos gereël. Eienaar maak selfs voorsorg vir ys op jou kar se ruite deur lakens te los om jou kar te bedek. Dit voel of jy by familie tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trish W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Comfortable, clean, friendly. We were well received by the owner. All communication on WhatsApp regarding directions, keys, etc. Well-appointed basic accommodation that had a homely feel. Beds comfortable, shower hot. Kitchen well-appointed for self-catering. We chose to book for supper which came piping hot on time. Delicious roast lamb and veggies plus roast potatoes. Very tasty, and malva pudding to finish it off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kippie B
1 nag
5.0
Jul 2025

Boere gasvryheid. Huislik, netjies, vriendelike ontvangs. Rustige omgewing, stil. Sal beslis weer by Lushof oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig. Ons is warm ontvang, die kothuis was skoon en gerieflik ingerig. Lekker naby die N1, wat dit ideaal maak vir oornag tussen bestemmings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Ontspannend, plaas atmosfeer, oop vlaktes. Ja, die uitsig is baie mooi, die beddens was lekker warm en ons het goed geslaap op die matras. Ons het lekker plaasmelk en beskuit gekry saam met ons koffie. Die gasheer het ons in 'n chalet met 'n bad gesit sodat die kinders kon bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lushof Farm, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATQL4qXXzPR7DXwr9WMO3NfcBF1XVl8CXJ7GIF9Bu6oCfSvrHXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 Lushof Farm Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.476867635142 25.563354283155
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang