LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47
Gastehuis in Karoo

Lushof Lodge

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Lushof Farm, Gariepdam, 9922, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Lushof Lodge bied gasteverblyf met etes of op 'n selfsorgbasis en is op 'n plaas sowat 55 km vanaf die klein dorpie Colesberg geleë. Die plaas is ook die ideale basis vanwaar jy die Gariepdam, wat 23 km verder geleë is, kan besoek. Daar is 'n 2,3 km grondpad vanaf die N1 na Lushof Lodge.

Verblyf by Lushof Lodge bestaan uit 3 aparte kothuise wat tussen 2 en 6 persone kan akkommodeer. Hierdie eenhede bestaan uit óf 1 óf 2 aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer. Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea; die eenhede het braaigeriewe, en die 2 groter eenhede het lugversorging. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Heerlike tuisgemaakte etes word direk by elke kothuis bedien. Die werkende gasteplaas het ook 'n kinderspeelarea, en gaste is welkom om op die plaas of rivier toe te stap.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Willem K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Sal beslis weer hier tuisgaan.
Okt 2026
Eric K
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome stay overnight. Awesome overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, sal weer oorbly. Ons het baie lekker by Lushof Lodge gekuier. Ons plekkie was skoon en baie teer met alles wat ons moontlik kon nodig kry...
Sien meer
Aug 2026
Magda O
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik! Heerlike verblyf naby N1, maar sonder verkeer wat gedurende die nag pla. Asemrowende uitsig vanaf stoeparea.
Jul 2026
Helen W
Saam met lewensmaat
5.0
Pet friendly, comfortable stay. Pet friendly, comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Lushof Farm, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Lushof Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Lushof Farm, Gariepdam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATQL4qXXzPR7DXwr9WMO3NfcBF1XVl8CXJ7GIF9Bu6oCfSvrHXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 Lushof Farm Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.476867635142 25.563354283155
Soek in 'n groter streek