Luvivane Luxury Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Butterfly-straat 2283, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Luvivane Luxury Cottage is 'n selfsorgvakansiehuis in die natuurbewarea Marlothpark. Die reservaat is aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë en spog met verskeie wild en 4 van die Groot 5.
Hierdie bekoorlike kothuis bied gerieflike verblyf vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en is verbind met 'n sjiek Jack and Jill-badkamer met 'n pootjiesbad, ontwerperswasbak en 'n toilet.
Die ten volle toegeruste kombuis is met die nodige toebehore toegerus om maaltye voor te berei en gaar te maak, insluitend 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die aangrensende oopplan-leefarea lei na die stoep met 'n braai-area, stoepmeubels en 'n plonspoel. Die vakansiehuis spog ook met gratis WiFi.
Slaapplek
’n Bespreking by Luvivane Luxury Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Derran Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Jaar gelys 3
Ligging
- Butterfly-straat 2283, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Butterfly-straat 2283, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom