Luwandla 16

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Luwandla is 'n selfsorgmeenthuis, ongeveer 1,5 km van die naaste strand in St. Lucia af. Dit is oorkant 'n inheemse woud en die tuin word besoek deur vlakvarke, rooi duikers, ape, en partykeer selfs luiperds en seekoeie.

Dié eenheid het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n sitkamer met 'n TV en volledige DStv. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 enkelbed en 'n rusbank vir 'n kind in die leefarea.

Die kombuis is toegerus met stoof, oond, ketel, mikrogolfoond en yskas. Buite is 'n terras met 'n etenstafel en 'n Weber-braai. Luwandla 16 het 3 eenhede, elkeen met lugversorging, 'n diepvries, boorgatwater, 'n toesluitmotorhuis, asook diefwering voor die vensters en toesluithekke voor die skuifdeure.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n welige tuin.

Die Noordkus van KwaZulu-Natal strek vanaf Zimbali tot die Tugela-rivier. Dit staan as die Dolfynkus bekend weens die stompneusdolfyne wat regdeur die jaar daar voorkom. Die kuslyn is 'n mekka van klein baaie, pragtige strande en suikerrietplantasties.

Slaapplek

'n Bespreking by Luwandla 16 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 volwassene en 1 kind
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Luwandla 16 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false