Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luwandla No 15

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Luwandla No 15
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.9/5
Caroll J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroll J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dis asof jy in jou eie huis woon. Baie gerieflik, skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luwandla No 15 se terugvoer

Thank you Caroll.

Hope to see you soon again.

Kind regards,
Riana

Luwandla No 15
Joe P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gesinskuierplek in St Lucia.

Baie aangename verblyf in St Lucia-dorp, maar is ook aangrensend aan die noordelike woud. Ons het die naggeluide en voëls geniet. Die huis het alles in wat ons nodig gehad het. Die gasvrou-eienaar (Rustenburg), plaaslike gasvrou en die skoonmaker was almal vriendelik en hulpvaardig. Alles is nie perfek nie, maar die geringe gebreke het geen afbreek gemaak aan ons verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dee J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dee J
Saam met vriende

Excellent location. Good value for money.

Arrived Sat 30 Apr. Beds were not made up until May 3rd even after reporting to Riana. Inadequate blankets. No dishwashing liquid supplied for long weekend. Bedside lamps not working. Bedside cabinet in twin room dirty. Hot water basin tap had very little pressure. Courtyard at entrance needed a good sweep. A small mirror next to the plug in main bedroom would be good. With attention to small details this would be a magical place to stay. Lovely views of hippo walking past at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luwandla No 15 se terugvoer

Hi, thank you so much for the review. We have had a lot of clients throughout the years and must say this is the first negative one.

A bit of negative criticism is always welcome.

Please remember that we would have refunded you with pleasure if you decided to stay elsewhere. That is one of my main mottos.

Thank you again for the review.

Regards,
Riana

Luwandla No 15
Mariska B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Plek baie skoon en netjies, waarde vir geld. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luwandla No 15 se terugvoer

Baie dankie vir terug voer. Hoop julle kom kuier gou weer.

Luwandla No 15
Jan L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblijf bij Luwandla 15 was aangenaam en ten volle voorsien, niks klagtes nie.

Ons was daar om te rus, wat rond te rij en die see te sien en die sand aan jou voete te voel. Ons was daar 15 jaar terug in St Lucia en lekker ge-eet bij John Dory.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luwandla No 15 se terugvoer

Baie dankie Jan. Waardeer u terugvoer. Hoop om weer u te kan huisves in die toekoms.

Groete,
Riana

Luwandla No 15
Markus F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Markus F
Gesin met tieners

Ruim en lekker verblyf.

Ons het ons verblyf geniet en die huis is baie gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luwandla No 15 se terugvoer

Hello Markus. Baie dankie vir terugvoer. Waardeer baie.

Groete,
Riana

Luwandla No 15
Di-mari C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Di-mari C
Gesin met klein kinders

Lekker goed toegeruste groot woonstel.

Alles en meer wat mens nodig het as jy met vakansie gaan. Baie lekker gebly sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig so lekker om hier te bly.

Al wat ek sal kan vra is kyk asb. na julle stoof - sy knoppe kom heeltyd af as jy kos maak. Die toaster werk nie en die yskas maak nie koud nie Anders was alles 100% .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella W
Enkelreisiger

Baie stil. Lekker plek om te bly.

Ek het lekker gebly. Dis naby winkels en die strand, en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P
Gesin met klein kinders

Dit was 'n baie lekker tydjie in 'n netjies eenheid.

Ons het lekker gekuier en die eenheid het alles gehad wat benodig was. Lekker aircon in al die vertrekke vir die warm Desember dae tot lekker braaigeriewe op 'n lekker groot stoep. Al die nodige kombuisware en die gebruik van die wasmasjien en tuimeldroër. Net een aanbeveling - veranderings maak dat die braairooster hoogte verstelbaar kan wees met omtrent 3-4 verskillende hoogtes. Sal die eenheid aanbeveel enige tyd aanbeveel en sal beslis weer terugkom na die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdinand B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand B
Gesin met tieners

Die eenheid is werklik netjies en baie gerieflik.

'n Lieflike 3-slaapkamereenheid wat gerieflike en bekostigbare verblyf bied vir die hele gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luwandla No 15 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Bly julle het dit geniet. Kom kuier asseblief weer.

Luwandla No 15
Solita M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solita M
Gesin met klein kinders

Pragtige plek.

Baie lekker en netjiese verblyf, en Riana is baie oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luwandla No 15 se terugvoer

Hi Solita
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Groete
Riana

Luwandla No 15
Andre D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Beslis die moeite werd. Baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wihanlie D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihanlie D
Saam met vriende

Heerlik, gerieflik, veilig en alles is daar wat jy nodig het.

'n Heerlike plek met alles wat beskikbaar is in 'n huis. Vriendelik en het behoorlik uitgerus. Ek sal Luwandla enige tyd weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luwandla No 15 se terugvoer

Baie dankie, ek is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer te sien.

Luwandla No 15
Jan E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Waarde vir geld.

Waarde vir geld, sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonie V
Enkelreisiger

Eersteklas.

Ek sal enige tyd weer van hierdie rustige en veilige akkommodasie gebruik maak. Dankie vir die vriendelike ontvangs en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luwandla No 15 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly jy het die vakansie geniet.

Luwandla No 15
Andre E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E
Gesin met tieners

Meenthuis is baie mooi en gerieflik.

Baie tevrede gewees. Baie stil area. Sal mense aanmoedig om daar te bly. Net die DStv het nie gewerk nie - error gehad, maar dit was lekker om nie TV te kyk nie. Die beddens was nog nie opgemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf en diens was puik.

Het heerlik gebly. Zandile was die vriendelikheid van self, en 'n pluspunt vir ons verbly. Omgewing baie goed geleë met goeie veiligheid. Ek sal definitief weer gebruik maak van julle puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luwandla No 15 se terugvoer

Goeie dag Desiree en Ben,

Baie baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Julle kan enige tyd weer kom kuier, ons sal julle met ope arms verwelkom.

Groete,
Riana

Luwandla No 15
Theunis J - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis J

Dit is 'n baie lekker plek en die prys is goed.

Sal gerus weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peet L
Gesin met klein kinders

Sentraal geleë naby strande. Restaurante en winkels. Goeie sekuriteit.

Ek beveel Luwandla 15 aan vir waarde vir geld en gerieflikheid. Dis sentraal geleë en goed toegerus. Die swembad in die kompleks was vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly.

St Lucia is pragtig. Die verblyf is perfek met alles wat jy nodig is. Vakansiedae is dit baie besig in die straat voor die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxYTMyZGUzLWU0NjUtNDFjNC04YTEwLWNhNzFlMmZhYjYzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 Visarend Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372404558375 32.416195669975
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem