Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxurious Sea Spray

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 2, Sea Spray A205, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Luxurious Sea Spray is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Table View. Die woonstelblok is net 'n paar meter van die strand af en bied 'n uitsig op Tafelberg in die verte.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n groot instapstort, 'n toilet en 'n wasbak het.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die sitarea waar gaste op gemaklike rusbanke voor die TV met sekere DStv-kanale kan ontspan. Skuifdeure lei van hier af na 'n balkon met 'n etenstafel en 'n draagbare braai.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek. Die eiendom is naby gewilde restaurante, winkelsentrums en die promenade.

Slaapplek

’n Bespreking by Luxurious Sea Spray sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Luxurious Sea Spray
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Athens-weg 2, Sea Spray A205, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxurious Sea Spray het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 2, Sea Spray A205, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b019abb0aeafc922216be94d713a8f83635c9b0c4d15d656ae3294ae53a5d5ec72499084781c9d2d6e2f0f5b133f010cbf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 2 Athens Road Sea Spray A205 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.823278891962 18.477892037889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem