4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Andringa Street, Andringa Walk Apartments, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Luxury Andringa Walk Apartment 232 is in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers of 'n paartjie wat met vakansie is. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is 500 m van Stellenbosch Universiteit af en naby 'n rits wynplase in die Kaapse Wynlande.
Die tweeslaapkamerwoonstel het lugversorging en slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste wat langer kuier.
Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Die skuifdeur lei na die balkon met braaigeriewe en 'n lieflike uitsig. Daar is gratis WiFi.
Gaste het toegang tot veilige kelderparkeerplek vir 1 voertuig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Steyn Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Andringa Street, Andringa Walk Apartments, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Luxury Andringa Walk Apartment 232 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Andringa Street, Andringa Walk Apartments, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang