Luxury Beach Escape
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Lagoon Gate Drive, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Luxury Beach Escape is naby die Lagoon-strand in Milnerton geleë. Hierdie eenheid bied luukse verblyf wat ideaal vir 'n romantiese wegbreek, vakansiegangers en sakereisigers is.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, stoep en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4.
Ander geriewe sluit WiFi, 'n slim-TV in die sitarea en braaigeriewe in. Gaste het ook toegang tot die gimnasium, 'n spa en die swembad op die dak. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry, swem, visvang, begeleide staproetes, bergfietsry en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Lagoon Gate Drive, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Lagoon Gate Drive, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang