Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury City Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwen-straat 27, Kaapstad-sakekern, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury City Apartment is 'n bekoorlike oopplan-woonstel wat in die hartjie van Kaapstad se middestad skuil. Die woonstel bied gerieflike selfsorgverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers wat maklike toegang tot al die stad se geriewe, restaurante, kroeë, winkels en strande soek.

Die woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer en 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n glasdeur wat die leefarea van die slaaparea skei. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek waar gaste kan rus ná hulle die dag die stad verken het. Die balkon het buitesitplek en 'n uitsig oor die stad.

Verder het gaste toegang tot gratis WiFi, veilige kelderparkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad met sonstoele.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 76

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Leeuwen-straat 27, Kaapstad-sakekern, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwen-straat 27, Kaapstad-sakekern, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9458f993f0a786b01e06b2f2a14feff0bca5ca40a14d4b150ec8ea9d13b8631d7459dd32be73555198b938179ea1a44f0cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 27 Leeuwen Street Cape Town City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9238605 18.4157589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang