6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 2128 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Luxury Guesthouse Co @ TreasureHouse is 'n pragtige selfsorghuis in die rustige Marlothpark, op die drumpel van die Krugerwildtuin. Die eiendom is gerieflik naby die Krokodilrivier geleë.
Dié eiendom met lugversorging bied 'n pragtige toevlugsoord aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n bekoorlike stoep met braaigeriewe, meubels en 'n privaat swembad. Hier kan gaste die natuur inneem en ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 57
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2128 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Luxury Guesthouse Co @ TreasureHouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2128 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang