Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Ocean View 1203

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R800 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Nov 2023 tot 14 Dec 2023 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Nov 2023 tot 14 Dec 2023 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Identiteitsvereistes sal met inklok vereis word en/of vooraf aan die eiendomsbestuurder gestuur word.

Rook in die woonstel is verbode, maar gaste word toegelaat om op die balkon te rook.

Moet asb. geen kerse aansteek nie.

Geadverteerde tariewe en minimum lengte van verblyf is seisoenaal.

Geen geraas na 22:30 nie.

Partytjies word nie toegelaat nie.

Gaste moet asb. hul voete skoonmaak voordat hulle in die hysbakke klim.

Glase word nie in die swembad toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 850
R1 850 R1 295
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 295
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 295
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 36, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA984560ab6b2be3fa5002e65d7852a1fe1ac193621f420b5d6bd4c2d18ce8b70941b8fa6b3f8240a7b41d3bec8586b7d589dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 295 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 36 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12368722478 18.831606677729
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem