Ocean View 1004 Lux

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis
Huisreëls

Geen rook: Rook is streng verbode binne die woonstel en op die balkon. Rook word slegs toegelaat in die aangewese gemeenskaplike braai-area op die grondvloer naby die swembad.

Geraasvlak: Respekteer asseblief die bure. Geen harde geraas of steurnisse na 22:00 nie.

Geen troeteldiere: Volgens die reëls van die Beheerliggaam.

Kinders: Let asseblief daarop dat ons nie babatoerusting soos bababedjies, hoë stoele of traphekke verskaf nie.

Geen balkonbraai: Braaie word nie op die balkon toegelaat nie, volgens die reëls van die Beheerliggaam.

Geen geleenthede en byeenkomste nie: Die woonstel is geleë in 'n stil residensiële woonstelblok en is nie geskik of beskikbaar vir geleenthede, byeenkomste of partytjies nie.

Die bestuurder sal die gaste ontmoet en groet met hul aankoms.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6108725aa858ced26fa405bfc6fcebe29a9d52c312bfb1996868aa87de7fee0d83df320aff960ea7712012ac3526b50b4c92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 36 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.124009182858 18.831745698116
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang