Luxury Tented Chalets
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 135
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Lourentia S - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige plek, alles werk. Vrede vir jou siel!
Shandre B - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en besonders mooi.
Elsie D - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Anton B - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik, smaakvol, safari-agtig.
Mariana O - Aug 2023
Algehele gradering
Stil en rustig. Baie netjies en smaakvol.
Herman R - Des 2022
Algehele gradering
Bitter lekker!
Surina B - Des 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Richard V - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming en net absolute fantastiese geriewe en mense!
Luxury Tented Chalets se terugvoer
Baie dankie vir so 'n ongelooflike resensie. Ons waardeer dit opreg en julle is meer as welkom in die toekoms.
Nickus R - Mei 2022
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en rustig.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Augrabiesweg, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom