Luxury Umhlanga Home
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 106, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R8 625 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Luxury Umhlanga Home is 'n luukse selfsorgvakansiehuis met moderne afwerkings wat ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende is. Die huis is stapafstand vanaf die strand en net 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 en suite-badkamers en 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde en vierde slaapkamer het koninggrootte-beddens en 'n skakeldeur. Dié gaste deel die badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Daar is ook 'n gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoeltjies. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n lieflike etenstafel met stoele en dit lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket is.
Die onderdakstoep het 'n etenstafel, 'n gasbraai en 'n uitsig oor die swembad. Daar is ook 'n heerlike grasperk waar die kinders kan speel en gaste piekniek kan hou.
Slaapplek
’n Bespreking by Luxury Umhlanga Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Ridge-weg 106, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 106, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 10