LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lydall Wild Tranquil Garden Suites | LekkeSlaap
+40

Lydall Wild Tranquil Garden Suites

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bob R - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bob R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We needed a base during our family visit.

A well appointed wooded place in a quiet area. As we needed a base, not a holiday location, it suited our needs perfectly. The double gate security added to our peace of mind.

Sharon N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig gewees

Lydall Wild is ongelooflik luuks en baie netjies. Baie rustig.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Thank you Sharon, it was a pleasure having you stay with us. Please let us know how we could improve our service during the pandemic restrictions.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Ben K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K
Besigheidsreis

Baie netjies, veilig en luuks.

Baie netjiese en mooi eenhede met klomp ekstras om jou verblyf nog meer gemaklik te maak en ‘n pragtige tuin om in te ontspan, uitstekende diens en oor en oor die geld werd.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Thank you Ben for your kind comments. It was great having you stay with us and a pity we were not able to get to know you a bit and have more service interaction because of the pandemic. Maybe when this is all over we can get back to normal.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Audrey S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Audrey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Selfoonsein is baie swak vir oproepe, so ook die WiFi vir emails en werksdoeleindes. Tuin is pragtig en rustig, kan dalk Weber op elke patio benut.

Pragtige tuin, rustige atmosfeer.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Thank you for your feedback. Unfortunately, the cell phone reception in this area is not always good. It's a pity you did not discuss your Wi-Fi problems with us when you were here, I'm sure we could have assisted if you had asked. We have excellent high-speed fiber which we use constantly and did not experience any issues during your stay, nor did any of our other guests.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Luzanne C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

Peace and quiet in a lovely garden, very clean, everything you need.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Thank you Luzanne, it was lovely meeting you and we look forward to seeing again perhaps.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Dirk L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L
Besigheidsreis

Baie netjiese en goed ingerigte kamer. Veilige en rustige area.

Ek vermoed al die kamers is nie dieselfde nie, maar die een waarin ek geboek was is baie goed ingerig met sitkamerhoekie, volledige kombuisie, eet/werktafel en netjiese kamer. Baie netjies en hoë kwaliteit afwerkings. Ondervloerverhitting help ook, maar geen lugversorging nie. Net 'n stort wat vir my voldoende was.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Thank you Dirk, it was a pleasure hosting you

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Andrè Z - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrè Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, skoon en veilig. Regtig baie spesiaal.

Ons het by die hek gearriveer en Terry het ons met ope arms verwelkom. Ons het onmiddellik so welkom gevoel asof ons familie is. Die suite is skoon en baie netjies gewees. Die ondervloerverhitting was baie gemaklik. Ek sal definitief die Lydall suites aanbeveel en ek sal ook definitief weer daar bly.

Pierre R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre R
Besigheidsreis

Lieflike verblyf teen 'n goeie prys. Verblyf uit 'n ander wêreld, geen detail het ontbreek nie.

Amazing verblyf, slegs bederf deur die beurtkrag. Sal beslis weer gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely stay at a very fair price. Accommodation out of this world, no detail was ignored.

Amazing accommodation only spoiled by the load shedding (blackouts). Will definitely make use of them again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Thank you Pierre, much appreciated, especially your understanding while our generator was out of commission. We would be delighted to see you again.
Regards, Terry

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Gerrit V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Pragtige kamers in 'n rustige omgewing en baie sentraal.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Thank you Jan, we hope to see you again!

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Zonic N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonic N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a peaceful stay, bird chirping early in the morning. Just bliss.

Relaxing stay in the city that felt like we were away from the city, birds chirping early in the morning. Just bliss.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Thank you for choosing Lydall Wild for your weekend break and for your kind comments. It was a pleasure hosting you and we are delighted you enjoyed your stay.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Sonet S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Wat 'n ongelooflike verrassing.

Die kamer was baie goed ingerig en ons was bederf met 'n Nespresso-masjien en sjokolade in die yskas. Die kamer en linne was super skoon en die ondergrondse vloerverhitting 'n ekstra bonus. Ons het baie veilig gevoel en die gasheer was vriendelik en hulpvaardig.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Thank you so much Sonet, it was lovely meeting you both.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Danie L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Heerlike verblyf, dankie baie.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Thank you for staying with us, we hope to see you again!

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Marie M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M
Gesin met tieners

Regtig baie skoon en netjies.

Vriendelike en baie behulpsame gasheer.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Thank you Marie. Best wishes and hope to see you again some time.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Anja W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie Lydall.

Ons verblyf was uit die boonste rakke! Die kamer is baie stylvol met 'n lekker matras en duursame beddegoed. Die tuin en buite-sitarea van die kamer is 'n lekker bonus. Ons het so ontspan en dit geniet om by Lydall oor te bly. Ons sal definitief weer dit doen.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Thank you Anja, much appreciated

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Christiaan H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H
Besigheidsreis

Rustigste plek in die stad.

Seker een van die rustigste plekke om oor te bly in die besige stad. Jy voel nie asof jy in die stad bly nie met die stilte en lieflike omgewing waarin die suites geleë is. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Thank you Christiaan. It was lovely meeting you and we are glad you enjoyed your stay.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Adolf L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf L
Enkelreisiger

Top klas verblyf, veilig, stil, netjies, skoon, ruim.

Van die ontvangs tot die totsiens is dit 'n 5-ster ervaring. Luukse linne, stil en veilig met baie ruimte en parkering, naby goeie restaurant en winkels.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Thank you for your kind remarks, they are much appreciated. It was a pleasure meeting you and we look forward to seeing you again some time.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Lise S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, with a beautiful garden!

Thank you for a lovely stay!

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Thank you Lise, we are glad you enjoyed your stay and it was a pleasure having you here.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Johann C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en rustig!

Baie netjies en rustige plek en verwelkoming was baie aangenaam. Voel baie veilig en mense baie vriendelik.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Thank you, Johann. It was a pleasure hosting you and Hettie. We are glad you enjoyed your stay and look forward to seeing you again!

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Jorina B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het perfek in al ons behoeftes voorsien.

Dit was baie skoon en netjies, privaat, pragtige tuin en goeie koffie. Ons het net een aand geslaap, maar dit was heerlik!

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Thank you for staying with us - we are delighted that you enjoyed your stay. it was pleasure meeting you and you husband, and we look forward to seeing you again!

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Corne B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Ons kamer was heerlik warm met ondervloerse verhitting. Die uitsig op die tuin is pragtig.

Etienne V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Skatkis in 'n baie stil omgewing.

Sien gradering.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

An absolute little gem in a very tranquil setting.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wilhelm O - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm O
Enkelreisiger

Pragtige ligging en 5 ster-afwerkings in die selfsorg-eenheid. Eienaar Terry is baie behulpsaam, vriendelik en het ook sy eie "Bird Book" van voëls wat in sy tuin gewaar is.

Die eienaar Terry is baie behulpsaam, vriendelik het ook sy eie "Bird Book" van voëls wat in sy tuin gewaar is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing setting and 5 star finishes in self-catering unit. Owner Terry very helpful, friendly and even showcases his own "Bird Book" of birds spotted in his garden.

Owner Terry very helpful, friendly and even showcases his own "Bird Book" of birds spotted in his garden.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Dear Wilhelm, thank you so much for your kind review. It was a pleasure hosting you and I look forward to seeing you again some day.
Kind regards,
Terry

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Wilna T - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n plek om aan te beveel.

Uitstekend. Sal beslis weer hier oorbly.

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Dear Wilna, thank you for your kind review. It was a pleasure hosting you and we look forward to seeing you again one day. Trust all went well with the boys.
Regards,
Terry

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Gerhard J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en luukse plekkie wat jou sal maak vergeet jy is in die stad.

Die kamer was groot, skoon en so mooi. Luukse afwerkings orals. Tuin is ongelooflik mooi, baie rustig. Ek het dit geniet om daar te wees!

Lydall Wild Tranquil Garden Suites's terugvoer

Dear Gerhard, thank you so much for your wonderful review. It was a pleasure hosting you and we are delighted that you enjoyed your stay. You would be most welcome to stay again any time.
Regards,
Terry

Lydall Wild Tranquil Garden Suites
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eccleston-singel 96A, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlMzM1ZDFiLTNkOGItNDEwMy1hNDUxLTg1ZDkzNTVmMzBjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 2) 24 5 1 5 96A Eccleston Crescent Bryanston 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.053628793479 28.034393730164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!