Lynnwood Loft
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Danie S - Jun 2024
Algehele gradering
Very clean and very relaxing.
Kerry V - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful and comfortable accommodation.
G K - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het!
Neville W - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld met groot gerief, maar lugversorging ontbreek.
Christo A - Feb 2024
Algehele gradering
Dit is baie veilig en stil.
Franka P - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Nico D - Des 2023
Algehele gradering
Baie geniet.
Danny H - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful & relaxing.
Anneke V - Okt 2023
Algehele gradering
Meer as voldoende vir wat ons nodig gehad het en beslis waarde vir geld. Sal beslis weer daar bly!
Tania M - Sep 2023
Algehele gradering
Beslis bo aan my gunsteling lys.
Tiaan J - Sep 2023
Algehele gradering
Perfek geleë, perfek gemeubileer, perfekte oordrag.
Andries C - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies, stil en sonder enige klagtes.
Marlize L - Aug 2023
Algehele gradering
Lieflik en nie 'n bekommernis van loadshedding nie.
Lynnwood Loft se terugvoer
Dankie Marlize, kom asseblief weer oorslaap wanneer julle in Pretoria is.
Marga L - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon en netjiese blyplek.
Lynnwood Loft se terugvoer
Baie dankie, Marga vir jou gawe terugvoer. Hoop ons sien julle weer binnekort. Marina
Annica V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Alison G - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful appointed and comfortable space.
Lees meerGerda V - Jul 2023
Algehele gradering
A good breakaway.
Caro B - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Christine R - Mei 2023
Algehele gradering
We had a great stay - location was perfect and it was lovely and peaceful.
Irene V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en die wegbreek vreeslik geniet.
Lynnwood Loft se terugvoer
Baie dankie, Irene, vir jou gawe en positiewe resensie. Hoop julle kan gou weer Pretoria toe kom. Groete, Marina
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sussex-straat 413, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng