Lynnwood Loft
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sussex-straat 413, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Lynnwood Loft is 'n oulike woonstel bo 'n motorhuis op die eienaar se perseel in die hartjie van Pretoria. Die eenheid is naby skole, hoofweë, Gautrein-roetes en gewilde winkelsentrums.
Die woonstel wat Wes front het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolf, ketel en koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies, 'n gemaklike sitarea, 'n kaggel en 'n TV. Die woonstel lei na 'n balkon met sitplek en 'n ingeboude braai.
Daar is gratis WiFi en parkeerplek op die perseel. Die eiendom het sonkrag, 'n kragopwekker en 'n omsetter vir kragonderbrekings.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sussex-straat 413, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Lynnwood Loft het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lynnwood Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sussex-straat 413, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng