LyonsDen

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tracy-Lee G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig, vreugdevol. Letterlik 'n stukkie hemel op aarde, die rustigheid was alles en die gasheer so, so gasvry. Ek sien Marisa definitief weer in die nuwe jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukhanyo James M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Was amazing, must come back. The place is so relaxing, there is no noise, it's just so good. I need to go back there, mostly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons was baie vriendelik ontvang, en sommer onmiddellik tuis gevoel. Sal enige tyd L. Alhoewel dit net vir een nag was, het ons die rustige atmosfeer terdee geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicklaas J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Eventually I stayed over at my daughter's mother's house. But the place is nice. Very pleasant. Eventually I stayed over at my daughter's mother's house. But the place is nice. Love the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis G
1 nag
5.0
Okt 2025

Tydjie daar baie geniet. Ons het ons tyd daar baie geniet, alles was in plek en die plek was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

D. S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing. It was amazing! Everything was comfortable, you didn't have to go to the host to get anything we needed besides when we needed help with a little friend lol. The pictures don't do this cute nest any justice. The place is gorgeous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxed and we had our small but secure courtyard for privacy. Very peaceful, my vehicle was very safe behind electronic gates.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie aangenaam, rustig en vlakby die Karoo Botaniese Tuin. Ons het net een nag oorgebly en dit was 'n baie aangename ervaring. LyonsDen is weg van die middedorp en in 'n stil en rustige omgewing sonder die lawaai van blaffende honde en swaar verkeer vlakby. Dis gerieflik ingerig met al die nodige fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Nice and cozy. Perfect location, nice and cozy getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Ons "house from home". Baie lekker! Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Dit voel of ons by ons eie huis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125 Roux Road, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA263f219e361b3d43bf3a3518f4f03ea1b976404e1676d6fc2390ed7bcabbcd7dc0158e076826304e9b07eb56adcc0dc42c7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 125 Roux Road Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.615424172894 19.448671151554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang