Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Graham V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Definitely worth it! This was a really good getaway. Marisa was also very accommodating during our stay; I will definitely visit again! If you decide to go, the Botanic Garden is just 2 minutes away, worth it! The only thing I would like to add, though, is that when using the aircon, the kitchen was nice and cold, but the bed wasn't really getting a lot of that coolness due to the position of the aircon. It wasn't hot, but not cold enough for me to fall asleep in. Hopefully, they can sort that out soon because I was really looking forward to falling asleep to the cold breeze of the aircon. Other than that, I have no complaints. The little garden/seating area outside the room was really nice. Thanks a lot, Marisa!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy-lee G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig, vreugdevol. Letterlik 'n stukkie hemel op aarde, die rustigheid was alles en die gasheer so, so gasvry. Ek sien Marisa definitief weer in die nuwe jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukhanyo James M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Was amazing, must come back. The place is so relaxing, there is no noise, it's just so good. I need to go back there, mostly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Goeie ligging vanaf die N1 oorkant die botaniese tuin. Lyons Den bied jou basiese verblyf in 'n netjiese, skoon eenheid, met al jou basiese benodighede. Diens was onpersoonlik in vergelyking met ander gastehuise op ons vakansie. Eerstens het ons die verkeerde pin location gekry en tweedens het ons die verkeerde lockbox pin nommer gekry. Dit was 38 grade en as jy die aircon wil gebruik, moet jy R60 betaal. Jy kan slegs tussen 20:00 en 06:00 die aircon gratis gebruik. Die badkamerteëls het gewone vloer teëls, so wees versigtig dat jy nie val nie. Lyons Den is veilig, goed geleë vanaf die N1 en net oorkant die botaniese tuin.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons was baie vriendelik ontvang, en sommer onmiddellik tuis gevoel. Sal enige tyd L. Alhoewel dit net vir een nag was, het ons die rustige atmosfeer terdee geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicklaas J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Eventually I stayed over at my daughter's mother's house. But the place is nice. Very pleasant. Eventually I stayed over at my daughter's mother's house. But the place is nice. Love the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis G
1 nag
5.0
Okt 2025

Tydjie daar baie geniet. Ons het ons tyd daar baie geniet, alles was in plek en die plek was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

D. S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing. It was amazing! Everything was comfortable, you didn't have to go to the host to get anything we needed besides when we needed help with a little friend lol. The pictures don't do this cute nest any justice. The place is gorgeous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxed and we had our small but secure courtyard for privacy. Very peaceful, my vehicle was very safe behind electronic gates.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie aangenaam, rustig en vlakby die Karoo Botaniese Tuin. Ons het net een nag oorgebly en dit was 'n baie aangename ervaring. LyonsDen is weg van die middedorp en in 'n stil en rustige omgewing sonder die lawaai van blaffende honde en swaar verkeer vlakby. Dis gerieflik ingerig met al die nodige fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 699
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)
Bespreek

125 Roux Road, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA263f219e361b3d43bf3a3518f4f03ea1b976404e1676d6fc2390ed7bcabbcd7dc0158e076826304e9b07eb56adcc0dc42c7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 125 Roux Road Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.615424172894 19.448671151554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang