LyonsDen
Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lyons-straat 38, Bergsig, Worcester, 6850, Wes-Kaap
-
Vanaf
R720R396 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
LyonsDen is in die bekoorlike omgewing van Bergsig in Worcester en bied 'n knus en uitnodigende kamer aan gaste wat op soek is na 'n heerlike wegbreek. Met sy warm atmosfeer en gemaklike geriewe bied hierdie kamer 'n ontspannende toevlugsoord aan paartjies of enkelreisigers.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed, lugversorging en 'n TV met Netflix. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n eenplaatstoof, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n ontbythoekie waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Of gaste nou 'n rustige ontvlugting of iets vol avontuur soek, LyonsDen bied 'n bekoorlike en gerieflike basis vir hul besoek aan Bergsig, Worcester.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lyons-straat 38, Bergsig, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink LyonsDen het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lyons-straat 38, Bergsig, Worcester, 6850, Wes-Kaap