Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lythwood Lodge

Hotel

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Lythwood Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Gawie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese lodge met al die geriewe wat nodig is vir 'n wegbreeknaweek.

Die natuur is baie mooi en die lodge se uiteensitting is sodanig dat jy ten alle tye dit kan besigtig. Die aandete was baie smaaklik en die kamer waarin ons was, is stylvol met al die geriewe wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rihan S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rihan S

Pragtige plek met ontspanne atmosfeer, vriendelike diens, goeie restaurant met 'n eksklusiewe ligging.

Lythwood Lodge is relatief diep in geleë vanaf die hoofpad en toeganklik slegs per grondpad. Die pad is in 'n goeie toestand en dus is Lythwood Lodge maklik bereikbaar. Dit is egter aan te beveel dat dit wel aan voornemende gaste uitgewys word. Dit alles maak egter die ligging eksklusief en baie privaat. Die landskap is byna ongerep met plaasdiere en perde in die omgewing wat 'n alles bydra tot 'n heerlike wegbreekervaring. Die diens van die personeel is deurgans baie goed en die restaurant se ontbyt en aandetes is van 'n hoogstaande gehalte. Die kamers is goed toegerus en smaakvol ingerig, meer met 'n tydlose, klassieke styl. Daar is verskeie areas binne die hoofgebou en buite op die terrein waar mens kan sit en kuier, lees of die pragtige omgewing beskou. Hoewel dit my nie gepla het nie, moet voornemende gaste in ag neem dat dit ver weg in 'n landelike gebied gelee is, dus is WiFi nie altyd so sterk nie, boorgatwater word gebruik, plaasdiere word gehoor, ens. Die televisiekanale is beperk. Mens gaan egter nie tuis in so mooi omgewing en by so mooi plek om televisie te kyk nie, so dit het my nie gepla nie. Algeheel was dit 'n heerlike verblyf, goeie wegbreek en 'n plek waar ek lekker kon rus ver weg van die stad se gejaag! Het al vir ander mense aanbeveel en self mense hierheen geneem na ek vantevore hier tuisgegaan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lythwood Lodge se terugvoer

Hi Rihan,

Baie dankie vir die positiewe terugvoor omtrent jou verblyf by Lythwood. Jy sal bly wees om te hoor dat ons besig is om ons WiFi opvangs op te gradeer asook die kamers in die hoof gebou.

Weereens baie dankie, ons hoop om jou binnekort weer by Lythwood te sien.

Lythwood Lodge
Madeleen R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Scenic.

Friendly staff, beautiful rooms and the surrounding area was stunning. Would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lythwood Lodge se terugvoer

Hi Madeleen. We are so happy you enjoyed your stay and Lythwood Lodge. Thank you for taking the time to review us and we look forward to seeing you at Lythwood again soon.

Lythwood Lodge
Verona P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Verona P
Besigheidsreis

Refreshing away from the hustle and bustle city life.

Lythwood Lodge's natural beauty is it's biggest asset. It may take you 30 min. longer to get there from King Shaka International Airport than anticipated (due to the remote location). But worth the drive and, wait, the room phone was struck by lightning, which made the wake up call a 'manual process' and the Wi-Fi wasn't working in room 9 on the evening of 20 October 2016. Apart from that, good amenities and very helpful service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthoni V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anthoni V
Gesin met tieners

Futlose personeel en swak onderhoud doen die lodge wat pragtig geleë is groot skade aan.

Ons het ongelukkig in die reste van 'n trou-party beland. Verveelde gaste wat op banke rondlê en duidelik nie meer inspirerende diens ontvang nie. Onderhoud van die kamers laat veel te wense oor. 'n Leeslamp sonder gloeilamp. Vrot melk in 'n yskas. Water wat sleg ruik - of was dit die rioolstelsel? Met uitklaar word ek met 'n groot rekening geskok - die lodge verstaan blykbaar nie die verhouding met LekkeSlaap nie. Geen finesse - sal met moeite terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kara H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kara H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bliss!

Absolutely great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lythwood Lodge se terugvoer

Hi Kara. Thanks so much for taking the time to let us know what we are doing right. We look forward to seeing you at Lythwood Lodge again soon.

Lythwood Lodge
Lelani B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wonderlike diens, ruim gemaklike kamer en die restaurant was voortreflik. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 37, D18. Langs die R103, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMGU2ZThmLTYzMTgtNDYxYi04ZDg0LWQ0MTRlNTk1ZDk1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Farm 37, D18, Off R103 Lidgetton 3270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -29.437701 30.052478