Ma-Ria's Farmhouse
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 7 Aug 2024.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: HD19, Erfdeel 8, Doornkloof 393 JQ, Maanhaarrand, 0346, Gauteng
-
Vanaf
R3 850R3 465 per nag, vir 14 mense
Beskrywing
Ma-Ria's Farmhouse is aan die voet van die Magaliesberge op 'n plaas geleë waar daar ook 'n hele rits huisdiere woon. Hiér sal gaste die plaaslewe en die wonderlike buitelewe wat Suid-Afrika bied, ervaar.
Verblyf word in 'n plaashuis wat altesaam 14 gaste kan akkommodeer, gebied. Die plaashuis beskik oor 5 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers in die plaashuis wat elkeen 'n bad, stort en 'n aparte toilet het.
Die kombuis is volledig met 'n stoof, oond, yskas, ketel, broodrooster en mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n pooltafel in die kuierarea en 'n TV in die sitarea. Die leefarea lei na die binnehof waar daar privaat braaigeriewe en 'n groot tuin is. Die swembad spog met 'n wonderlike uitsig oor die diere en op die Magaliesbergreeks.
Bring gemaklike skoene saam en gaan stap tussen die diere. Daar is ook sowat 50 km se grondpad rondom die plaas met 'n steil klim via Breedts Nek vir gaste om met bergfietse te verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Roelof Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- HD19, Erfdeel 8, Doornkloof 393 JQ, Maanhaarrand, 0346, Gauteng
- Gaste dink Ma-Ria's Farmhouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: HD19, Erfdeel 8, Doornkloof 393 JQ, Maanhaarrand, 0346, Gauteng